Nuus
Onlangse nuus en stories
Ingenieurswese en tegnologie
Prof Arnold Rix bevorder hernubare energietegnologieë vir 'n koolstofarme toekoms
Prof Arnold Rix van die Departement Elektriese en Elektroniese Ingenieurswese in die Fakulteit Ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch (US) het...
Persverklaring
Pan-Afrika-parlement keur vasteland se eerste modelwet oor volhoubare grondbestuur goed
Afrika het 'n geskiedkundige stap vorentoe vir volhoubare ontwikkeling, voedselsekerheid en omgewingsbeskerming geneem toe die Pan-Afrika-parlement (PAP) op 6...
Menings en artikels
Universiteite bou Afrika se volgende generasie werkgewers — een entrepreneur op ʼn slag
Afrika-universiteitedag word jaarliks op 12 November gevier. In ʼn meningsartikel vir University World News skryf Anita Nel, Hoofdirekteur: Innovasie en...
Ingenieurswese en tegnologie
Prof Bernard Bekker wil SA se toekomstige kragstelsel help beplan
Prof Bernard Bekker van die Departement Elektriese en Elektroniese Ingenieurswese in die Fakulteit Ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch het sy...
Toekennings en mylpale
Twee jong US-wetenskaplikes vir uitnemendheid in hul vakgebiede erken
Twee wetenskaplikes van die Universiteit Stellenbosch (US) is as lede van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Jong Wetenskaplikes (SAYAS) ingehuldig.
Drs Phila...
Persverklaring
Universiteit Stellenbosch versterk bande met die Université Paris-Saclay tydens hoëvlak- Franse besoek
Die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs ʼn hoëvlak-afvaardiging van die Paryse Streek (Île-de-France) onder leiding van Valérie Pécresse, President van...
Persverklaring
‘Perfekte pasmaat’: US verwelkom Beierse afvaardiging om innovasie aan te dryf
As jy vroeër vandeesweek in Stellenbosch was en ’n stoet motors met flikkerende blou ligte opgemerk het wat in Ryneveldstraat afbeweeg, het jy geskiedenis in...
Kunste, tale en sosiale wetenskappe
Literêre reuse ondersoek skryfwerk, mag en tuishoort in Kanselierslesing
Wat is werklik die betekenis van die Nobelprys vir Letterkunde? Wie – skrywer, nasie, taal of mark – dien dit per slot van rekening? Is dit dalk tyd, soos J.M...
Innovasie en entrepreneurskap
Plaaslik, lekker en bekostigbaar – US-studente ontwikkel innoverende kosaflewerings-app
Twee studente van die Universiteit Stellenbosch (US) het ’n manier gevind om voedselonsekerheid aan te pak, plaaslike voedselverkopers te ondersteun en toegang...
Persverklaring
Dringende optrede nodig om kinders met intellektuele en ontwikkelingsgestremdhede te ondersteun
Duisende kinders met intellektuele en ontwikkelingsgestremdhede in Suid-Afrika word agtergelaat omdat hul toestand nie vroeg genoeg geïdentifiseer word om te...
Toekennings en mylpale
US vereer top-akademici met toekennings vir uitnemendheid in navorsing en innovasie
Die Universiteit Stellenbosch (US) se slimste denkers het hierdie week by die Stellenbosse Instituut vir Gevorderde Studies (Stias) byeengekom vir die 2025...
Opvoedkunde
US help fasiliteer entrepreneuriese innovasie met hoë-impakwerkswinkel
By ’n byeenkoms van hoëronderwysleiers van regoor die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG), het die Universiteit Stellenbosch (US) sy verbintenis...
Regte, oorsigbestuur en menseregte
Trane van vreugde vir Ubuntu-gegradueerdes
Trane van vreugde, breë glimlagte en ’n algemene gevoel van prestasie was Donderdag (23 Oktober 2025) aan die orde van die dag op ’n spesiale geleentheid by die...
Toekennings en mylpale
‘n Nobelpryswenner, ‘n entrepreneur en ‘n wetenskaplike tel onder diegene wat vanjaar eredoktorsgrade van die US ontvang
Die Universiteit Stellenbosch (US) het met trots die name bevestig van die uitsonderlike individue wat eredoktorsgrade by komende gradeplegtighede sal ontvang.
Toekennings en mylpale
Toekennings vir Kampvegters vir Sosiale Geregtigheid vier onbesonge helde
Suid-Afrika se onbesonge kampvegters vir gelykheid en maatskaplike impak is onlangs by 'n formele gala by die Kaapstadse Internasionale Konferensiesentrum deur...
Toekennings en mylpale
US se mediabestuurder met gesogte gemeenskapstoekenning vereer
Die Universiteit Stellenbosch (US) se mediabestuurder, Martin Viljoen, werk gewoonlik agter die skerms om die instelling en sy geliefde tuisdorp te bevorder...
Toekennings en mylpale
Twee US-studente onder Google se 2025 globale PhD-genote
Twee studente van die Universiteit Stellenbosch (US), Haingo Andry en Simon Malan, is as ontvangers van die gesogte 2025 Globale Google PhD-genootskappe...
Ingenieurswese en tegnologie
Prof Herman Kamper ondersoek hoe mens en masjien taal leer
Prof Herman Kamper van die Departement Elektriese en Elektroniese Ingenieurswese in die Fakulteit Ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch het Dinsdag...
Toekennings en mylpale
US-wetenskaplike ontvang R12 miljoen-toekenning vir navorsing oor gestremdheid
Dr Zara Trafford, ʼn kundige in gestremdheidstudies aan die Instituut vir Lewensloopgesondheidsnavorsing in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe...
Persverklaring
Studie bevind geurmiddels in voedsel vir Suid-Afrikaanse babas moontlik skadelik
Baie verpakte kosse vir babas en jong kinders wat in Suid-Afrika verkoop word, bevat geurmiddels wat hulle eetgewoontes en gesondheid kan benadeel. Geurmiddels...
Ekonomie, ondernemingsbestuur en openbare bestuur
Google en beleidmakers sluit aan by US se Beleidsinnovasielaboratorium
Google en beleidmakers sluit aan by US se Beleidsinnovasielaboratorium om toekoms van KI in beleidmaking te ondersoek
Kunsmatige intelligensie (KI) is besig om...
Russel Botman-gedenklesing vier tiende jaar by US
Prof Russel Botman se volgehoue verbondenheid tot hoop en transformasie is by die tiende herdenking van die Russel Botman-gedenklesing (RBML), wat by die...
President Ramaphosa vra vir gesamentlike optrede om honger te beëindig by US se prestigegeleentheid
'n Ligte oomblik voor 'n ernstige boodskap
Dit verg 'n baie groot persoonlikheid om die kalklig by die president van Suid-Afrika te steel – maar dit is presies...
Menings en artikels
Wêreldvoedseldag: Bevorder inheemse voedselsoorte om voedselonsekerheid, wanvoeding aan te spreek
Wêreldvoedseldag word jaarliks op 16 Oktober gevier. In meningsartikels vir die media beklemtoon kenners aan die Universiteit Stellenbosch die belangrikheid...
Toekennings en mylpale
US vier uitstaande studenteprestasies by jaarlikse Rektorstoekennings
'n Rekordgetal van 87 studente is vanjaar vir hulle uitstaande prestasies by die Universiteit Stellenbosch (US) se jaarlikse Rektorstoekennings vir Uitnemende...
Ingenieurswese en tegnologie
Prof John Babafemi baan die weg vir volhoubare beton
Prof John Babafemi van die Departement Siviele Ingenieurswese in die Fakulteit Ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch het Dinsdag 14 Oktober 2025 sy...
Kunste, tale en sosiale wetenskappe
Van plaknotas na die verhoog
Jeanne-Marié Koekemoer, ʼn honneursstudent in drama aan die Universiteit Stellenbosch (US) wat opgang op die Suid-Afrikaanse teatertoneel maak, neem in verskeie...
Menings en artikels
Ons moet die stigma rondom geestesgesondheid verwyder
Oktober is Geestesgesondheidbewustheidsmaand met Wêreldgeestesgesondheidsdag wat op 10 Oktober gevier word. In meningsartikels vir die media beklemtoon kenners...
Gebeure
US ‘deel’ weer in die pret van die Toyota Stellenbosch Woordfees
Die Universiteit Stellenbosch (US), ʼn stigtersborg van die Toyota Stellenbosch Woordfees, sien daarna uit dat duisende feesgangers weer vanjaar in dít wat die...
Institusionele nuus
Prof Regan Solomons help red lewens van kinders met tuberkuleuse meningitis
Prof Regan Solomons van die Departement Pediatrie en Kindergesondheid by die Tygerberg-hospitaal en die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe aan die...
Institusionele nuus
US steeds onder bestes op invloedrykste wêreldranglys vir universiteite
Die Universiteit Stellenbosch (US) doen steeds sy reputasie gestand in 'n vinnig veranderende en mededingende wêreldwye hoëronderwyslandskap. In sy mees...
Persverklaring
Primêre gesondheidsorgpraktisyns benodig sterker ondersteuning om geestesgesondheidsdienste te lewer
Tot soveel as nege uit tien pasiënte met geestesgesondheidsversteurings in Suid-Afrika ontvang nie behandeling of het nie toegang tot...
Gebeure
Inhuldiging lui nuwe era van transformasie en uitnemendheid by US in
Die Universiteit Stellenbosch (US) se 13de Rektor en Visekanselier, prof Deresh Ramjugernath, is Woensdag 1 Oktober 2025 by 'n plegtigheid ryk aan simboliek...
Menings en artikels
Erfenisdag: Kenners beklemtoon belangrikheid van veeltaligheid, kreatiewe verbeelding
Erfenisdag is op 24 September in Suid-Afrika gevier. In meningsartikels vir die media wys kenners van die Universiteit Stellenbosch daarop dat die land se...
Innovasie en entrepreneurskap
Nuwe spilpunt vir wetenskap gereed om SA-navorsing te transformeer
Die amptelike opening van die hoofkwartier van die Nasionale Instituut vir Teoretiese en Berekeningswetenskappe (NITheCS) aan die Universiteit Stellenbosch (US)...
Kampuslewe
US gaan 'verder as die etiket' om studente met gestremdhede te ondersteun
Die Universiteit Stellenbosch (US) het die afgelope twee dekades bestendig gevorder om 'n omgewing te skep waar studente met gestremdhede ingesluit en...
Institusionele nuus
Beleidsinnovasielaboratorium ontvang R5 miljoen-toekenning om openbaresektor-beleidmaking te bevorder
Die Universiteit Stellenbosch se Beleidsinnovasielaboratorium het 'n toekenning van R5 miljoen (€250 000) ontvang, wat 'n belangrike stap is in die integrasie...
Institusionele nuus
US bevorder geïntegreerde studentesukses deur deelname aan die SASSE-opname
Vanaf 18 Augustus 2025 sal die Universiteit Stellenbosch (US), deur die Kantoor van die Viserektor: Leer en Onderrig, twee sleutelopnames doen: die Suid...
Ekonomie, ondernemingsbestuur en openbare bestuur
Sally Ehlers: Voorlopervrou in handelswetenskappe by US
In Vrouemaand bring ons hulde aan ’n baanbrekervrou wie se vasberadenheid die akademiese landskap van die Universiteit Stellenbosch se...
US-studente - Stem teen 29 Augustus vir jou SR-kandidate!
Die stemtydperk om kandidate te kies om op die Studenteraad (SR) te dien, is amper ten einde. Studente het tot 23:59 vandag, Vrydag, 29 Augustus 2025 om hul...
’n Eerste vir Suid-Afrika: Die SU Biblioteek huisves die Figshare Gebruikersgroepkonferensie!
In vandag se digitale era word data dikwels beskryf as die nuwe goud of olie, wat die enorme waarde daarvan vir innovasie, produksie en dienste beklemtoon. Die...
Polisiekrisis: Nagraadse Matiesstudente bring nuwe insigte
Polisiëring in Suid-Afrika is in die kollig. In Julie het Nhlanhla Mkhwanazi, die polisiekommissaris in KwaZulu-Natal, vir Senzo Mchunu, die nasionale minister...
Robotchirurgie gebruik vir verwydering van lewende skenkernier by Tygerberg-hospitaal
In 'n eerste vir Suid-Afrika het 'n chirurg van die Wes-Kaapse Departement van Gesondheid en Welstand 'n skenkernier suksesvol verwyder met behulp van...
Kampuslewe
Florence de Vries is 'n voorstander van kommunikasie en deernis
Afrikaans volg binnekort.
Kalon Damons – Skep ’n Tweede Tuiste vir Internasionale Studente
Vir baie internasionale studente wat by die Universiteit Stellenbosch (US) aankom, is die eerste warm glimlag wat hulle teëkom dié van me. Kalon Damons...
Die beplanning van EV-vlote in die regte wêreld: Binne die nuwe uitwentelmaatskappy van die Universiteit Stellenbosch
Toe die megatroniese ingenieur, Chris Abraham, begin het met navorsing oor elektriese minibustaxi's gedurende sy nagraadse studies aan die Universiteit...
Vrywilligers Rol Moue Op vir ‘n Groen Stellenbosch Hospitaalterrein
Selfs nie die reën kon die entoesiasme van die meer as veertig vrywilligers van die Universiteit Stellenbosch (US), die omgewingsorganisasie Greenpop, die Wes...
Afsterwe van Donovan Kirkwood
Die Universiteit Stellenbosch (US) se gemeenskap betreur die tragiese afsterwe van dr Donovan (Don) Kirkwood, kurator van die US Botaniese Tuine (USBT)...