Kontak ons
Kliëntedienssentrum
Nood- en ander nommers
Kampussekuriteit
Meld voorvalle by die beheerkamer aan: :
Tel: +27 21 808 2333
Polisie-blitspatrolie
Tel: 10111
Delta Soek en Redding
24-uur-noodnommer: +27 21 851 3559
Nood- en ander nommers
24-uur-verkragtingskrisis Stellenbosch
Tel: +27 82 977 8581
MIV/vigs-hulplyn
Tel: 0800 012 322
ER 24 in samewerking met SSVO en KGD
Tel: +27 10 205 3032
Student/ pasiënt is aanspreeklik vir ambulansrekening. Waar ER 24 nie kan reageer nie, sal hulle 'n diensverskaffer stuur. Die koste van telefoonoproep na die noodlyn is vir die pasiënt se eie rekening. Voordeelopsomming volgens die kontrak.
Nood- en ander nommers
Kampusgesondheidsdiens (KGD)
Weeksdae08:00 tot 17:00
Tel: +27 21 808 3496
Mediclinic Stellenbosch Ongevalle-afdeling
Tel: +27 21 861 2094
Ambulans
Tel: 999 or 10177
Nood- en ander nommers
Sentrum vir Studentevoorligting en -ontwikkeling (SSVO)-24-uur-krisisdiens
Dienste is streng vertroulik.
Tel: +27 21 808 4994 (werksure: 08:00–16:00)
Tel:+27 10 205 3032 (ná ure)
Adres: Victoriastraat 49, Stellenbosch
Nood- en ander nommers
Lifeline Kaapstad
Tel: +27 21 592 2601
Eenheid vir Gelykwaardigheid
Instapdiens by Victoriastraat 39, Stellenbosch>
Tel: +27 21 808 3136
Rapporteer gevalle van diskriminasie, teistering, seksuele teistering en viktimisasie.