Breadcrumb
Personeel
Ons personeel is die kern van ons akademiese uitnemendheid, innovasie en diens aan die samelewing.
As 'n toonaangewende hoëronderwys- en navorsingsinstelling in Suid-Afrika is ons trots op ons diverse en talentvolle gemeenskap van meer as 4 000 voltydse personeellede – akademici, navorsers en professionele administratiewe steundienstepersoneel – wat saamwerk om 'n omgewing te skep waar ontdekking, kreatiwiteit en transformasie floreer.
Ons personeel vorm die grondslag van ons akademiese uitnemendheid, innovasie en diens aan die samelewing.
Saam skep ons waarde wat van ons lesingsale en laboratoriums tot gemeenskappe regoor Suid-Afrika en verder strek.
Ons personeel speel 'n uiters belangrike rol in die vorming van die Universiteit se impak – van die lewering van wêreldklasonderrig en baanbrekersnavorsing, tot die ondersteuning van studente en die bou van sterk vennootskappe met verskillende bedrywe, regering en gemeenskappe. As 'n voorkeurwerkgewer is ons daartoe verbind om 'n ondersteunende, inklusiewe en inspirerende werksplek te bevorder waar elke personeellid hulle volle potensiaal kan verwesenlik en tot die Universiteit se visie kan bydra om Afrika se voorste navorsingsintensiewe universiteit te wees.
Hulpbronne
Vind noodsaaklike hulpbronne, ondersteuningsdienste en die jongste bywerkings, alles ontwerp om jou te help om in jou rol te floreer.
Menslike hulpbronne
Kampuslewe
Roosters
Dienste
Gesondheid en welwees
Organisasie
Akademie
Dienste
Vervoer
Fasiliteite
Onderrig en leer
Innovasie en kommersialisering
Personeelstories
Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut, en ons uitsonderlike mense.
Natuur- en wiskundige wetenskappe
US vier installasie van gevorderde instrument, lui nuwe era vir isotoopwetenskap in
Die Kamer van Mynwese-gebou by die Universiteit Stellenbosch (US) se Departement Aardwetenskap het met opwinding gegons toe studente, akademici en...
Persverklaring
US se Handlab en Book Dash open nuwe wêrelde vir dowe kinders
ʼn Stille revolusie wat in vroeë kindergeletterdheid woed het nie in ʼn klaskamer begin nie, maar in ʼn ateljee waar dowe storievertellers Afrika-stories inoefen...
Bewaring en bosbou
US help SA voorberei op koolstofverwydering om aardverwarming te bekamp
COP30 in Brasilië is dalk nou geskiedenis, maar klimaataksie is dringender as ooit. Dit is in dié kritieke konteks dat die Universiteit Stellenbosch (US) na...
Personeelgeleenthede
Woon ons geleenthede by vir die geleentheid om ons gemeenskap te ontdek, te groei, te leer en daarmee betrokke te raak.