Stories
Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.
Image by: Supplied
Gebeure
Departement Joernalistiek druk sy stempel af op geskiedkundige eerste ICA-konferensie in Afrika
'n Sterk teenwoordigheid van die Universiteit Stellenbosch (US) se Departement Joernalistiek het gehelp om die heel eerste Afrika- konferensie van die...