Welkom by Maties Sport
Die Universiteit Stellenbosch kan spog met ’n lang en trotse sporttradisie en Maties Sport beplan om hierdie erfenis te gebruik as ’n basis waarop hy ’n opwindende toekoms kan bou.
Maties Sport het drie operasionale eenhede geskep om sy aktiwiteite beter te verpak en die fokus te plaas waar dit die meeste saak maak.
Top stories
Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut, en ons uitsonderlike mense.
Sport
Building a Competitive Culture: Q&A with New Maties Tennis Coach Pascal Guebert
Q: Congratulations on your appointment. What does this role at Maties Sport mean to you?
Pascal Guebert:
It is an absolute privilege to be appointed as the Head...
Sport
Op pad met die bord: Andile Sibanda se reis na die Statebond Skaakkampioenskappe
Sibanda het reeds in haar laerskooldae met skaak kennis gemaak toe die spel meer ’n seisoenale aktiwiteit as ’n ernstige strewe was. “Ek het begin speel toe ek...
Sport
Maties Esports Storm na die Split 1-finale
In Valorant sal Maties sterk verteenwoordig wees met drie spanne wat na die seeding-finale deurdring. Die verdedigende kampioene, SU Odin, keer terug om hul...
Feel free to contact us should you have any specific queries or feedback regarding the website or other matters relating to Maties Sport.
E-mail: [email protected] / [email protected]
Telephone: 021 808 4642
Ons sportwêreld
Volg Maties Sport op sosiale media
Ons Affiliasies
|
|
|
|
Our Partners
|
|
|

