Skip to main content

Meer oor ons

walking

Considering joining a sport club at Stellenbosch University? Do it! We even offer an Esports league. And if sport isn't your thing, you can still be part of the Maroon Machine by becoming a #MatiesMVF (most valued fan). Simply exercise that thumb - Like and follow us on Facebook, Twitter and Instagram and become part of the bigger Maties Sport family without breaking a sweat.

Maties Sport draai nie doekies om nie. Met 'n klem op hoëprestasiesport, wil dit:

1    'n Dominante posisie in fokussportsoorte behaal;
2    Sportmans en -vroue van wêreldgehalte ontwikkel;
3    'n Uitstekende ervaring van universiteitesport bied;
4    Deelname in sport vir ontspanningsdoeleindes bevorder;
5    Die persentasie sportsterre wat ook akademiese sukses behaal, verhoog.

Maties Sport bied die volgende sportkodes: Rugby, hokkie, netbal, sokker, atletiek, swem, krieket, tennis, muurbal, pluimbal, gholf, gimnastiek, roei, kanovaart, seil, onderwatersport, waterpolo, branderry, basketbal, judo, kendo, taekwondo, fietsry, perdry, Ultimate (frisbee), skerm en skaak. Die Maties Parasport-klub bied ook atletiek, swem, fietsry, rolstoelrugby en doelbal vir persone met gestremdhede.

Maties Sport het vyf nuwe operasionale eenhede geskep om sy aktiwiteite beter te verpak:

1  Eenheid vir Hoëprestasiesport​
Sentrum vir Sport Leierskap
Eenheid vir Rekreasie en Aktiewe Lewenstyl
4  Maties Gimnasium