Visie & Missie
Maties Sport se visie:
Om die voorste universiteit te wees, wat bydra tot 'n holistiese en diverse ervaring deur sport.
Maties Sport se missie:
Om uitnemendheid in beide die akademiese en sportprestasies van talentvolle studente-atlete te bevorder, en om sosiale kohesie en betrokkenheid vir 'n aktiewe leefstyl onder alle personeel en studente te bevorder.
Om dit reg te kry, wil Maties Sport:
- Ondersteun studente-atlete met die lewering van 'n wêreldklas holistiese hoëprestasieprogram.
- Verskaf toegang tot 'n diverse ontspannings- en aktiewe leefstylprogram.
- Kweek 'n diverse omgewing wat in lyn is met institusionele priorite
- Streef na 'n volhoubare afleweringsmodel, ondersteun deur ons verskeie professionele ondersteuningsdienste.
- Lewer sportverwante navorsing, onderrig en leer, en sosiale impak-inisiatiewe deur die Sentrum vir Sportleierskap..