Skip to main content
Stefan Els

Loopbane

Careers_interal

Werksgeleenthede by die Universiteit Stellenbosch​​

Die Universiteit Stellenbosch (US) is ’n voorkeurwerkgewer waar ons personeel bemagtig om die strategiese doelwitte van die Universiteit te bereik. Ons bied werksgeleenthede vir akademici en professionele praktisyns, asook studente- en internskappe. Om meer te wete te kom en om aansoek te doen, klik op die toepaslike skakel hieronder vir huidige werksgeleenthede/vakatures. ​ ​​

careers_internal
Image by: Stefan Els

For internal applicants

Current staff members can apply for available job listings here.

careers-external new
Image by: Stefan Els

Vir eksterne applikante

Word deel van die Universiteit Stellenbosch. Jou volgende loopbaangeleentheid is dalk hier.