Skip to main content
Water tap with water drop outdoor green park background.
Image by: Adobe Stock

Wêreldwaterdag herinner ons aan Suid-Afrika se waterkrisis.

Menings en artikels

Ons benodig slimmer waterbestuur

Korporatiewe Kommunikasie en Bemarking
23 Maart 2026
  • Wêreldwaterdag is op 22 Maart gevier.
  • Kenners aan die US het meningsartikels geskryf.
  • Kollig op slimmer waterbestuur, digitale tegnologieë, waterkrisis en KI.

Slimmer waterbestuur in diep myne, die potensiaal van innoverende digitale tegnologieë om die munisipale waterkrisis op te los, en die rol van kunsmatige intelligensie in waterverbruik. Dít is die onderwerpe waarop kenners aan die Universiteit Stellenbosch gefokus het in meningsartikels vir die media ter viering van Wêreldwaterdag op 22 Maart. Klik op die skakels hier onder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.

 

 

 

Die volgende meningsartikel, wat ook in die media verskyn het, is nie deur Korporatiewe Kommunikasie en Bemarking gefasiliteer nie. Dit is ongelukkig net in Engels beskikbaar:

 

 

Verwante stories