Skip to main content
The green ribbon is the international symbol of mental health awareness
Image by: Adobe stock images

Die internasionale groen geestesgesondheidstrikkie simboliseer vernuwing en die hoop op herstel.

Menings en artikels

Ons moet die stigma rondom geestesgesondheid verwyder

Corporate Communication and Marketing
13 Oktober 2025
  • Oktober is Geestesgesondheidbewustheidsmaand.
  • Wêreldgeestesgesondheidsdag was op 10 Oktober.
  • US kenners het meningsartikels geskryf oor hoe om geestesgesondheid te bevorder.

Oktober is Geestesgesondheidbewustheidsmaand met Wêreldgeestesgesondheidsdag wat op 10 Oktober gevier word. In meningsartikels vir die media beklemtoon kenners aan die Universiteit Stellenbosch die noodsaaklikheid daarvan om die stigma rondom geestesgesondheid te verwyder en deernis in ons gemeenskappe te koester. Klik op die skakels hieronder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.

Verwante stories