
Image by: Adobe stock photo
Gesonde kos en ʼn gebalanseerde dieet
Menings en artikels
Wêreldvoedseldag: Bevorder inheemse voedselsoorte om voedselonsekerheid, wanvoeding aan te spreek
16 Oktober 2025
- Wêreldvoedseldag word jaarliks op 16 Oktober gevier.
- US-kenners het meningsartikels vir die media geskryf.
- Hulle beklemtoon waarom inheemse voedselsoorte bevorder moet word.
Wêreldvoedseldag word jaarliks op 16 Oktober gevier. In meningsartikels vir die media beklemtoon kenners aan die Universiteit Stellenbosch die belangrikheid van samewerking tussen verskillende belanghebbendes om inheemse voedselsoorte te bevorder en voedselonsekerheid en wanvoeding aan te spreek. Klik op die skakels hieronder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.
- Prof Lisanne du Plessis (Samewerking is die sleutel tot die beëindiging van honger en ondervoeding by kinders in SA) — Cape Argus
- Joelaine Chetty (Suid-Afrika se inheemse groente — die buitengewone fortuin van voeding in ons agterplase) — Daily Maverick
- Prof Xikombiso Mbhenyane, Drr Mthokozisi Zuma, Florence Malongane & Zoe Nxusani (Inheemse kosse gee 'n smaak van gesonder, 'beter toekoms') — Cape Times