Skip to main content
A statue of Nelson Mandela in front of the Union Buildings in Pretoria, South Africa.
Image by: Adobe Stock
Menings en artikels

Mandeladag: Madiba se lewe 'n herinnering dat bevryding, reis na vryheid voortduur

Korporatiewe Kommunikasie en Bemarking
20 Julie 2026
  • Mandeladag is op 18 Julie gevier.
  • US-personeel het meningsartikels geskryf.
  • Hulle het op bevryding en vryheid gefokus.

Nelson Mandela se lewe herinner ons dat bevryding nooit 'n voltooide saak is nie, maar 'n voortdurende verantwoordelikheid, en dat die pad na vryheid nooit werklik voltooi is nie – dit is 'n reis wat elke geslag moet kies om te stap. Só het personeel van die Universiteit Stellenbosch in meningsartikels vir die media ter viering van Mandeladag op 18 Julie geskryf. Klik op die skakels hier onder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.

Verwante stories