Skip to main content
South African flag

Suid-Afrikaanse vlag

Image by: Unsplash
Menings en artikels

Erfenisdag: Kenners beklemtoon belangrikheid van veeltaligheid, kreatiewe verbeelding

Corporate Communication and Marketing
29 September 2025
  • US kenners het verskeie meningsartikels geskryf oor Erfenisdag.

Erfenisdag is op 24 September in Suid-Afrika gevier. In meningsartikels vir die media wys kenners van die Universiteit Stellenbosch daarop dat die land se grootste sterkte in sy diversiteit van tale, kulture, tradisies, perspektiewe en praktyke lê. Klik op die skakels hieronder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.

Verwante stories