Nuus
Top stories
Institusionele nuus
US lewer meeste navorsingsuitsette in Afrika volgens nuwe QS-ranglys
Indien die eerste Quacquarelli Symonds-wêreldranglys vir Universiteite (QS WRU): Afrika suid van die Sahara iets is om na te gaan, is die Universiteit...
Persverklaring
US-werkswinkel help om denke oor digitale openbare infrastruktuur in SA te vorm
Die Beleidslaboratorium aan die Universiteit Stellenbosch (US), in vennootskap met die Tegniese Universiteit van München (TUM) Dinktenk en die Globale Netwerk...
Menings en artikels
Vroue in STEM los werklike probleme op
Vroue in die wetenskap los werklike probleme op nie net deur nuwe materiale te ontdek of eksperimente te verfyn nie, maar deur te herdefinieer wat as ’n...
Institusionele nuus
US onder 300 beste universiteite op TIME-tydskrif se nuwe ranglys
Indien vroeë prestasies 'n aanduiding is, kan 2026 'n baie goeie jaar vir die Universiteit Stellenbosch (US) op wêreldranglyste vir hoër onderwys wees.
Kort...
Menings en artikels
Wêreldkankerdag: Kenners fokus op belangrike uitdagings in die behandeling van kanker
Gepersonaliseerde en tydige sorg, die stryd tussen die immuunstelsel en kanker, en gestandaardiseerde, bewysgebaseerde riglyne om servikale kanker te bekamp is...
Bewaring en bosbou
Matie onder ‘helikappers’ wat rekordgetal indringerdenne verwyder
’n Matie-alumnus help voer die stryd teen indringerplante tot nuwe hoogtes. Leon Visser (64) was in November 2025 deel van ’n inisiatief waarin vrywilligers met...
Kunste, tale en sosiale wetenskappe
Prof Swart medeleier van nuwe internasionale projek oor uitsterwingsgeskiedenisse en museums
Die Navorsingsraad van Noorweë en die Nasionale Navorsingstigting van Suid-Afrika (NNS) gaan ʼn nuwe internasionale samewerkingsprojek oor...
Persverklaring
Doktorale studie beklemtoon na-oes voedselafvalkrisis en oplossings in SA
Verslae dui daarop dat meer as 63% van Suid-Afrikaanse huishoudings verskillende vlakke van voedselonsekerheid ervaar. Tog gaan tussen 9 124 en 17 969 ton...
Persverklaring
US open unieke laboratorium vir immersiewe tegnologie
Stel jou voor jy staan onder 'n ster-gevulde naghemel wat in reële tyd uitgebeeld word of kyk hoe 'n dosent studente deur die innerlike werking van die menslike...
Gebeure
‘Jy hoort hier’ hoor nuwe generasie Maties by vrolike Verwelkoming
Stellenbosch was Woensdagmiddag 'n feitlik perfekte verhoog vir een van die hoogtepunte op die Universiteit se akademiese kalender. Die berge het in die...
Persverklaring
US en Europa-Universität Flensburg sluit strategiese memorandum van verstandhouding oor vrede- en konfliknavorsing in die konteks van gewelddadige geskiedenisse
Die Universiteit Stellenbosch (US), verteenwoordig deur die Sentrum vir die Bestudering van die Navolge van Geweld en die Strewe na Herstel (AVReQ), het 'n...
Persverklaring
Policy Beleidshandleiding gebruik KI om stryd teen GBG te versnel
Suid-Afrika staar baie kritieke uitdagings in die gesig, maar min is so wydverspreid en verwoestend soos geslagsgebaseerde geweld en vrouemoord (GBGV)...
Kampuslewe
Gees loop hoog terwyl US voorberei om sy nuwe Maties te verwelkom
Duisende nuwelingstudente sal vanaf Maandag 26 Januarie op die Universiteit Stellenbosch (US) se kampusse aankom om deel te neem aan die amptelike...
Toekennings en mylpale
Suid-Afrika se topleerder is 'super opgewonde' om Matie te word
Abigail Kok kan vergewe word as sy 'n bietjie oorweldig voel. Die week nadat sy as Suid-Afrika se top presteerder landwyd in die 2025 Nasionale Senior...
Persverklaring
Prys vir versterking van literêre bande tussen Suid-Afrika en Nederland aan dr Alfred Schaffer toegeken
Dr Alfred Schaffer, 'n senior dosent in die Departement Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit Stellenbosch (US), is met die gesogte Van Ewijk-stigting se...
Institusionele nuus
US onder wêreld se voorste hoëronderwysinstellings in verskeie vakgebiede
Met die nuwe akademiese jaar wat binnekort begin, is dit welkome nuus dat die Universiteit Stellenbosch (US) steeds onder die voorste hoëronderwysinstellings...
Menings en artikels
Prof Nina Schumann vind nuwe note in ’n wêreld herverbeel deur Parkinson se siekte
Toe die begaafde pianis prof Nina Schumann vir haar eerste mammogram gegaan het, het sy ’n roetine-ondersoek verwag. In plaas daarvan is sy daar weg met ’n...
Persverklaring
Eerstegenerasie- US geneeskundegegradueerde bewys dat drome wat in klein plekke gewortel is, ver kan gaan
Roossenekal, ’n 2,5 km²-kolletjie op die Limpopo-kaart, is die soort dorp “waar die horison naby voel en die plafon vir drome nog nader”. Maar vir Reuben Lefa...
Persverklaring
‘Skut gat and dala’ – baanbrekersnavorsing vir meestersgraad vang geleefde werklikheid van Wynland-vroue vas
“Kleurling* identiteit het ʼn bietjie ruimte nodig om asem te haal.” Hierdie reël uit Chérise Adams se meestersgraadtesis bly die leser by en kry eers betekenis...
Persverklaring
Dr Florence de Vries se PhD deur verlies en sorg gevorm
Dr Florence de Vries het haar loopbaan daaraan bestee om sorgvuldig te dink oor die krag van storievertelling – wie dit gebruik, wie daarby baat en wie benadeel...
Persverklaring
Doelgerigtheid te midde van die pyn – bekende radioloog prof Jan Lotz gradueer met ’n PhD op 78
Op 78, ’n ouderdom waarop baie van sy eweknieë ’n stil aftrede geniet, het emeritus-professor Jan Lotz vandeesweek die verhoog bestyg om sy PhD in toegepaste...
Toekennings en mylpale
Amogelang Moagi laat nie toe dat staalheup, hartseer haar graadvreugde steel nie
“ ’n Heup van staal en ’n hart van staal.” Só beskryf Amogelang Moagi se dosent dr Susan de Klerk haar. Hierdie woorde is veral gepas, gegewe die geweldige...
Institusionele nuus
US-eregraad vir wêreldbekende epidemioloog, kenner van aansteeklike siektes
Die Universiteit Stellenbosch het ʼn eredoktorsgraad aan die wêreldbekende epidemioloog Prof Salim Safurdeen Abdool Karim by sy Desembergradeplegtigheid toegeken...
Toekennings en mylpale
Van forensiese wetenskap na plase: Dr Tiya wil gemeenskappe teen plaagdoders beskerm
Om van DNS-ontleding in forensiese wetenskap na die bestudering van die impak van plaagdoders op plaaswerkers te beweeg, mag ongewoon lyk – maar vir dr Luthando...
Toekennings en mylpale
Taswell Mabutha oorkom hindernisse op pad na ʼn honneursgraad
ʼn Lewenslange droom is bewaarheid toe Taswell Mabutha gehoor het hy is aanvaar om aan die Universiteit Stellenbosch (US) te studeer. Hy is op agtjarige ouderdom...
Toekennings en mylpale
'n Stille kinderdroom was dryfkrag vir dr Kevin Naude se sukses
Vir so lank as wat hy kan onthou, het dr Kevin Naude ʼn onuitgesproke droom gekoester: om dalk eendag ʼn dokter te word. Nou, bykans ʼn dekade nadat hy die eerste...
Toekennings en mylpale
Kampioenruiter verwerf graad terwyl sy wêreldbeker-arena's oorwin
Voordat sy die arena betree, is Amy Michau, ʼn perdespringkampioen en nou ʼn gegradueerde van die Universiteit Stellenbosch (US), angsbevange. Maar sodra sy en...
Toekennings en mylpale
Briljante wiskunde-presteerder met US se gesogte Kanseliermedalje vereer
Slegs 'n paar weke nadat sy as een van die ontvangers van die gesogte Rhodes-beurs aangewys is, is Kerry Porrill met die Universiteit Stellenbosch se hoogste...
Persverklaring
US ken graad aan een van jongste dokters in SA toe
Die 21-jarige David Obagbuwa sal op 11 Desember een van die jongste dokters word om in Suid-Afrika te kwalifiseer wanneer ʼn MBChB-graad van die Universiteit...
Persverklaring
Driedubbele graadvang sukses vir Pietersen-drieling
Die Universiteit Stellenbosch (US) vier 'n noemenswaardige oomblik gedurende gradeweek wanneer twee lede van 'n drieling in die ander lid van die drieling se...
Institusionele nuus
US verleen eredoktorsgraad aan befaamde entrepreneur, kampvegter vir sosiale geregtigheid
Die befaamde Suid-Afrikaanse entrepreneur en kampvegter vir sosiale geregtigheid, Chris Otto, is deur die Universiteit Stellenbosch (US) met ʼn eredoktorsgraad...
Opvoedkunde
Voormalige Paralimpiese gouemedaljewenner ontvang meestersgraad
Dissipline. Veerkragtigheid. Deursettingsvermoë.
Hierdie eienskappe het Dyan Buis, ʼn voormalige Paralimpiese gouemedaljewenner en wêreldkampioenatleet, van die...
Persverklaring
Pandemie lei tot transformerende akademiese reis vir dr Joy Petersen
Toe dr Joy Petersen dit begin oorweeg het om 'n doktorale studie te doen, het sy gedink haar navorsing sou op mentorskap fokus. As Koördineerder van...
Institusionele nuus
US vereer internasionaal erkende kenner van rampbestuur en -reaksie
Die Universiteit Stellenbosch (US) het ʼn eredoktorsgraad aan die Wes-Kaapse provinsiale regering se Hoofdirekteur: Rampbestuur en Brand- en Reddingsdienste...
Persverklaring
Terugslae is ompaaie, nie doodloopstrate nie, vir US-gegradueerde Haajir September
Die Covid-19-pandemie het Haajir September van 'n onvergeetlike matriekjaar beroof. Inperking het vir haar en soveel ander leerders vele verlore mylpale beteken...
Opvoedkunde
Megan Hartnick omskep teenspoed in prestasie
Megan Hartnick het die grootste deel van haar lewe daaraan bestee om aan die klein, standhoudende vlam van moontlikheid vas te hou. Toe sy ʼn BA-graad aan die...
Persverklaring
US vier rekordgetal kwalifikasies by Desember-gradeplegtighede
Meer as 6 000 graduandi sal hierdie week oor die verhoog van die Coetzenburg-sentrum stap wanneer die Universiteit Stellenbosch (US) sy grootste reeks Desember...
Persverklaring
Onder die Suidelike hemelruim: Hoe sterrekyk geestesgesondheidsnavorsing in SA rig
Terwyl geestesgesondheidsuitdagings regoor Suid-Afrika toeneem, draai 'n baanbrekersnavorsingsprojek na 'n onverwagte bondgenoot: die naghemel.
Navorsers van die...
Persverklaring
Afrika suid van die Sahara het byna kwart van sy biodiversiteit verloor
'n Nuwe Afrika-geleide studie het bevind dat Sub-Sahara Afrika reeds 24% van sy biodiversiteit sedert pre-industriële tye verloor het. Dit beteken dat die...
Menings en artikels
Internasionale Dag van Persone met Gestremdhede belig belangrike uitdagings
Die Internasionale Dag van Persone met Gestremdhede word op 3 Desember gevier. In meningsartikels vir die media fokus kenners van die Universiteit Stellenbosch...
Persverklaring
Nuwe navorsing beklemtoon bewaringsbehoeftes vir mopaniewurms
Mopaniewurms word wyd as ’n voedselbron in Suider-Afrika geoes. Hulle bevat drie keer meer proteïen as beesvleis of hoender, sowel as meer kalsium, yster en...
Menings en artikels
Luister hierdie Wêreldvigsdag na adolessentema’s
Ons betree ʼn onsekere hoofstuk in die aanpak van die MIV-epidemie en benaderings wat voorkeur aan die behoeftes, prioriteite en stemme van adolessente meisies...
Persverklaring
Ingrid Jonker-versameling vind nuwe tuiste by die Universiteit Stellenbosch
Uitgereik deur die Universiteit Stellenbosch
Skakel met Mimi Seyffert-Wirth by [email protected] vir meer inligting
- Versameling 'n potensiële skatkis, 'n lewe wat...
Toekennings en mylpale
Twee US-graduandi verruil Eikestad in 2026 vir Oxford as Rhodes-beurshouers
Kerry Porrill en dr Nandipa Mponda van die Universiteit Stellenbosch verruil die Eikestad volgende jaar vir Oxford om by ʼn groep van meer as 100 Rhodes...
Toekennings en mylpale
US palm 27 toekennings in by jaarlikse nasionale bemarkings- en kommunikasiegeleentheid
Vanjaar jaar se jaarlikse Bemarking, Bevordering en Kommunikasie in Hoër Onderwys (MACE)- toekennings vir uitnemendheid kan die beste opgesom word deur die...
Institusionele nuus
US verskyn in topposisie op 2025 Sjanghai-vakranglys
Indien jy sou belangstel om Voedselwetenskap en -tegnologie, Biotegnologie, Kommunikasie, Biologiese Wetenskappe of die Landbouwetenskappe in Suid-Afrika te...
Menings en artikels
Wêreldkinderdag: Soeklig val op belangrike uitdagings
Afrika se klimaatsontheemde kinders, die bekamping van geweld teen kinders, en die behandeling van serebrale verlamming by kinders. Dít is die onderwerpe waarop...
Menings en artikels
Wêrelddiabetesdag: Werkplekke, gemeenskapsgerigte primêre sorg kan diabetes bekamp
Wêrelddiabetesdag is op 14 November gevier. In meningsartikels vir die media voer kenners by die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe aan dat goed...