Skip to main content
An illustration of a diverse group of people with disabilities.
Image by: Adobe Stock Images

Ons moet meer inklusiewe samelewings vir mense met gestremdhede skep.

Menings en artikels

Internasionale Dag van Persone met Gestremdhede belig belangrike uitdagings

Korporatiewe Kommunikasie en Bemarking
03 Desember 2025
  • Die Internasionale Dag van Persone met Gestremdhede is op 3 Desember.
  • Ons moet inklusiewe samelewings vir gestremdheid bevorder.
  • Vroue met gestremdhede moet aanlyn beskerm word.

Die Internasionale Dag van Persone met Gestremdhede word op 3 Desember gevier. In meningsartikels vir die media fokus kenners van die Universiteit Stellenbosch, in samewerking met kollegas van ander instellings, op gestremdheidsnavorsing in Afrika, die beskerming van vroue met gestremdhede in aanlyn ruimtes, en maniere om intellektuele en ontwikkelingsgestremdhede te meet. Klik op die skakels hieronder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.

*Hierdie artikel is ongelukkig nie in Afrikaans beskikbaar nie.

Verwante stories