Skip to main content
Healthy food on a plate with stethoscope and red heart for cholesterol diet and diabetes control.
Image by: Adobe Stock Photo

Gesonde leefstyl vir beheer van diabetes.

Menings en artikels

Wêrelddiabetesdag: Werkplekke, gemeenskapsgerigte primêre sorg kan diabetes bekamp

Korporatiewe Kommunikasie en Bemarking
17 November 2025
  • Wêrelddiabetesdag was op 14 November.
  • Diabetes neem vining toe in Suid-Afrika.
  • Werkplekintervensies en gemeenskapsgerigte primêre sorg kan dit help keer.

Wêrelddiabetesdag is op 14 November gevier. In meningsartikels vir die media voer kenners by die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe aan dat goed ontwerpte werkplekintervensies en gemeenskapsgerigte primêre sorg twee kragtige maniere is om die vinnige toename in diabetes in Suid-Afrika hok te slaan. Klik op die skakels hieronder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.

Verwante stories