Wêreldkinderdag vier kinderregte en beklemtoon die uitdagings waarmee kinders te kampe het.
Wêreldkinderdag: Soeklig val op belangrike uitdagings
- Wêreldkinderdag word op 20 November gevier.
- Kinders staar steeds baie uitdagings in die gesig.
- Kinders word geraak deur klimaatsverandering, geweld en serebrale verlamming.
Afrika se klimaatsontheemde kinders, die bekamping van geweld teen kinders, en die behandeling van serebrale verlamming by kinders. Dít is die onderwerpe waarop kenners van die Universiteit Stellenbosch fokus in meningsartikels vir die media ter viering van Wêreldkinderdag op 20 November. Klik op die skakels hieronder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.
Dr Bryony Fox (Dringende optrede nodig vir Afrika se klimaatsontheemde kinders — Weekend Argus)
Dr Bridget Machaka (Dringende optrede nodig om geweld teen kinders te bekamp — Cape Argus)
Prof Regan Solomons (Serebrale verlamming in Suid-Afrika: 'n Oproep vir omvattende sorg en ondersteuning — Cape Times)
Dr Selina Palm (Van woorde na dade om kinders teen seksuele misbruik in kerke te beskerm — Mail & Guardian)