Institusionele nuus
Reshard se reis van Stellenbosch na Yale
Van ’n eerstegenerasie student wat met ’n werwingsbeurs aan die Universiteit Stellenbosch (US) kom studeer het, tot ’n doktorale kandidaat aan die gesogte Yale...
Institusionele nuus
Fama se missie: Ruimtetegnologie vir Afrika se grootste uitdagings
Matie-alumna, lugvaartingenieur en klimaatstegnologie-entrepreneur Fama Jallow is 'n vrou van eerstes – Gambië se eerste gelisensieerde vroulike...
Institusionele nuus
Anneline: Span taal in; open wêrelde vir jong leerders
Vir Anneline Arries, ʼn alumna van die Universiteit Stellenbosch (US), was taal nog altyd meer as net 'n vak. Dis 'n manier om in verbinding te tree, om...
Institusionele nuus
Nash: Gooi jou net wyd en bly nuuskierig
Of dit nou in sy studies, sy loopbaan of die lewe self is, Nyasha "Nash" Jokomo was nog nooit iemand om die konvensionele roete te volg nie. Dit is eerder deur...
Institusionele nuus
Tiara omskep data in bruikbare oplossings
Van haar Datawetenskap-studies aan die Universiteit Stellenbosch (US) tot haar huidige rol in globale markte by die Standard Bank-groep, was Tiara Pillay se...
Institusionele nuus
Yanga se reis van leer, leierskap en groei
Yanga Keva, ’n alumnus van die Universiteit Stellenbosch (US), se storie is gevorm deur ’n strewe na kennis, ’n bereidwilligheid om uit foute te leer, en die...
Institusionele nuus
Fadzai baan haar weg na 'n internasionale loopbaan
Terwyl sy in Harare, Zimbabwe, grootgeword het, het Fadzai Priscilla Zonke nooit gedink sy sou eendag ’n loopbaan in Dierewetenskap volg nie. Op skool was...
Institusionele nuus
Lloyd gesels oor doelgerigtheid, veerkragtigheid en hoe hy sy pad vind
Vir Lloyd Phillips, ʼn alumnus van die Universiteit Stellenbosch (US), het Jeugdag nog altyd ‘n persoonlike betekenis gehad. Gebore op 16 Junie 2002, vier hy sy...
Toekennings en mylpale
Monica Dameskoshuis vier 100 jaar se geskiedenis, refleksie en gemeenskapsgees
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Monica Dameskoshuis het op 14 Mei 2026 ’n historiese mylpaal bereik toe studente, personeel, en universiteitsleiers in...
Persverklaring
Drie Maties onder wenners van gesogte SA Akademiepryse
Drie alumni van die Universiteit Stellenbosch (US) tel onder die wenners van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se gesogte Akademiepryse vir...