Akademie
Akademiese ondersteuning
By die Universiteit Stellenbosch bied ons aan studente ʼn transformerende ervaring wat hulle toerus om in ʼn diverse wêreld te lei en uit te blink. ʼn Belangrike deel van hierdie ervaring is die omvattende ondersteuning wat beskikbaar is dwarsdeur studente se akademiese reis. Studente het toegang tot ʼn reeks akademiese hulpbronne, soos die Universiteit Stellenbosch-biblioteek, die Skryflaboratorium en die Leeslaboratorium.
Akademiese ondersteuning
IT
Akademie
Jou toekoms
Studente stories
Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut, en ons uitsonderlike studente.
Persverklaring
Vyfdegeslag-Matie dra die Cillié-naam met trots
Toe Simoné Cillié vroeër vanjaar oor die verhoog gestap het om haar graad in aktuariële wetenskap cum laude te ontvang, het haar grootouers en gesinslede van...
Impak
Justin de Villiers lei met waagmoed en empatie
Om voor ’n vertrek vol studente te staan en hulle te vra om vir jou te stem, is nie almal se idee van pret nie. Vir Justin de Villiers was dit een van die...
Impak
Nelly Vilakazi gee terug wat sy van ander ontvang het
Nelly Vilakazi het in 2022 by die Universiteit Stellenbosch (US) opgedaag met ʼn tas, ʼn paar kledingstukke en ʼn kombers. Daar was R1 500 in haar beursie. Agter...
Studente gebeure
Woon ons geleenthede by vir die geleentheid om ons gemeenskap te ontdek, te groei, te leer en daarmee betrokke te raak.