Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A photo of Keagan Diab
Image by: Stefan Els

Impak

Keagan Diab vind nuwe doel ná hartseer oor haar Olimpiese droom

Die beseerde rugbyspeler lê op die grond en krul van die pyn met 'n gebreekte been. Om hom staan 'n groep onervare, erg verbouereerde noodhulppersoneel. Vir...
Lees verder
A photo of Justin De Villiers

Impak

Justin de Villiers lei met waagmoed en empatie

Om voor ’n vertrek vol studente te staan en hulle te vra om vir jou te stem, is nie almal se idee van pret nie. Vir Justin de Villiers was dit een van die...

Lees verder
A photo of James Taylor

Impak

James Taylor vind betekenis in die brein, skoonheid en hermietkrappe

Toe James Taylor aan die begin van 2025 vir die eerste keer die Biomediese Navorsingsinstituut (BMNI) op die Tygerberg-kampus van die Universiteit Stellenbosch...

Lees verder
A photo of Alwaba Tom

Impak

Alwaba Tom skep veilige ruimtes waar studente kan groei

Vir ʼn groot deel van sy kinderjare in die Oos-Kaap het stilte die huisie gevul waar Alwaba Tom grootgeword het. Daar was min aanmoediging. Geld was skaars. Sy...

Lees verder
A photo of Haki Sebina

Impak

Vir Haki Sebina is daar geen grense nie

Haki Sebina se koms na die Universiteit Stellenbosch (US) het vir haar nie bloot oor die verwerwing van ʼn graad gegaan nie, maar oor die ontdekking van wie sy...

Lees verder
A graphic of Lwandisile Mhlanga

Impak

Lwandisile Mhlanga het 'n passie om studente te bemagtig

Lwandisile Mhlanga van Orange Farm naby Johannesburg het in 2020 by die Universiteit Stellenbosch (US) opgedaag met nie veel meer as ʼn tas en vasberadenheid om...

Lees verder
A graphic of Lateefah Matinka

Impak

Lateefah Matinka sorg dat toekomsdrome nie verlore gaan nie

Lateefah Matinka is ’n sprekende bewys dat jongmense van misgekykte agtergronde akademiese ruimtes kan betree en hervorm. Vir hierdie dinamiese jong vrou is dié...

Lees verder