Stories
Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.
Image by: Stefan Els
Impak
Keagan Diab vind nuwe doel ná hartseer oor haar Olimpiese droom
Die beseerde rugbyspeler lê op die grond en krul van die pyn met 'n gebreekte been. Om hom staan 'n groep onervare, erg verbouereerde noodhulppersoneel. Vir...