Nuus
Nuutste Nuus & Hoogtepunte
Persverklaring
Leer leierskap by perde aan die Universiteit Stellenbosch
Leierskapslesse aan die Universiteit Stellenbosch (US) vind soms buite lesingsale en vergaderkamers plaas.
In plaas daarvan ontvou hulle in die universiteit se...
Opvoedkunde
Nuwe groep Toekomstige Professore ontvang 'n hartlike verwelkoming by inleidende konferensie
In ʼn tyd dat universiteite wêreldwyd met vinnige tegnologiese verandering, ontwikkelende kennisekonomieë en verskuiwende openbare verwagtinge worstel, het ʼn...
Menings en artikels
Suid-Afrika se orgaantekort: Tyd om op te tree
Wêreldnierdag word jaarliks op 12 Maart gevier. In ʼn meningsartikel vir die Weekend Argus skryf prof Yazied Chothia van die Afdeling Nefrologie dat ’n...
Persverklaring
US deel van wêreldwye span wat rigtinggewende G20 digitale agenda-ontleding lewer
Die Beleidslaboratorium aan die Universiteit Stellenbosch (US) is deel van 'n internasionale vennootskap wat formeel 'n rigtinggewende beleidsverslag wat die...
Persverklaring
Nuwe studie bevraagteken waarde van graadherhaling voor matriek
Noudat die stof oor die matriekuitslae-vieringe gaan lê het en die skooljaar in volle swang is, moet ons met groter dringendheid ondersoek of hoë...
Persverklaring
US-dosent pak epiese uitdaging aan om geld vir wetenskapstudente in nood in te samel
'n Eerstejaar-chemiedosent aan die Universiteit Stellenbosch (US), dr Marietjie Lutz, is terug in die saal vir 'n goeie saak – om geld vir studente in nood in...
Menings en artikels
Internasionale Vrouedag: Belangrike uitdagings vir geslagsgelykheid duur voort
Die gewig wat vroue dra, sosiale norme en seksuele korrupsie, en empatie vir slagoffers van geweld. Dít is die kwessies waarop kenners aan die Universiteit...
Persverklaring
Hoop is 'n daaglikse keuse: Prof Tshepo Madlingozi sluit aan by Sentrum vir Sosiale Geregtigheid
Sou jy ʼn elegante figuur sien wat diep ingedagte oor die Universiteit Stellenbosch (US) se kampus stap – kalm, innemend en stilweg vasberade, is dit bes...
Persverklaring
Universiteit Stellenbosch loods #GivingMaties, ʼn 40-dae-veldtog teen studentehonger
Studentehonger bly ’n dwingende werklikheid aan die Universiteit Stellenbosch (US) – en van 5 Maart tot 15 April sal die US-gemeenskap mobiliseer om daarop te...
Toekennings en mylpale
Matie-alumnus nuwe uitvoerende hoof van Verenigde State-tennisvereniging
Van die Maties-tennisbane op Stellenbosch tot leier van een van die grootste organisasies in wêreldtennis – dít is die kort weergawe van Craig Tiley...
Toekennings en mylpale
Top eerstejaar-presteerders skitter by Visekanselier se Uitnemendheidstoekennings
Die Universiteit Stellenbosch (US) het Dinsdagaand 37 van die land se mees uitstaande matriekpresteerders by die Visekanselier se Uitnemendheidstoekennings vir...
Persverklaring
Stabiliteit sonder gelykheid is broos, waarsku barones Valerie Amos in 7de Lesing oor Sosiale Geregtigheid
Die Baxter-teatersentrum in Rondebosch het op Wêrelddag vir Sosiale Geregtigheid ʼn forum geword vir ʼn nugter bestekopname van die toestand van die wêreld. Baron...
Menings en artikels
Die waardering van wildlewe is belangrik vir natuurbewaring
Wêreldnatuurlewedag is op 3 Maart gevier. In meningsartikels vir die media het kenners by die Universiteit Stellenbosch aangevoer dat indien wildlewe oor die...
Institusionele nuus
US en Deense afvaardiging herbedink onderrig van demokrasie
Toe ʼn Deense afvaardiging onlangs by die Universiteit Stellenbosch (US) aangekom het om deel te neem aan die heel eerste Globus LIV² People’s Meet: Suid-Afrika...
Persverklaring
Genetika-navorsing wil Kaapse snoek help bewaar
Kaapse snoek is een van Suid-Afrika se belangrikste visspesies. Dit is steeds baie mense se stapelvoedsel, veral in lae-inkomste huishoudings, en is ʼn...
Persverklaring
Raad stel prof Liezl van Dyk aan om akademiese samehang, innovasie en studentesukses by US te bevorder
Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het prof Liezl van Dyk as Viserektor: Akademies met ingang 1 Julie 2026 aangestel.
Die aanstelling volg op 'n...
Ingenieurswese en tegnologie
US-dokumentêr wys hoe 'n 'gek idee' 'n elektriese motorfiets deur Afrika aangedryf het
Dit het 6 200 km oor ses Afrikalande gereis terwyl dit slegs deur die son aangedryf is. En verlede week, by die première van 'n nuwe dokumentêre reeks oor die...
Persverklaring
US se 'bergbokke' skrik nie vir vlamme nie
Terwyl baie studente gedurende lesings na hulle fone loer om boodskappe of kuierplanne na te gaan, monitor 'n klein groepie vrywilligers van die Universiteit...
Toekennings en mylpale
Biotegnologie-afwentelmaatskappy van die US wen by SWEAT Afrika 2026
'n Biotegnologie-afwentelmaatskappy van die Universiteit Stellenbosch (US) het teen van die beste beginondernemings in Afrika meegeding om die topprys by die...
Opvoedkunde
Verbind kampus en gemeenskap deur visuele kunste: 'n Inisiatief van die Universiteit Stellenbosch
ARISE, 'n plekgebaseerde, kunsgedrewe onderwysprojek by die Laerskool Ikhaya in Kayamandi, reageer op die blywende opvoedkundige en ruimtelike ongelykhede wat...
Menings en artikels
Meertaligheid breek taalgrense af
Moedertaalonderrig en leerdersukses, belegging in Afrikatale, die belangrikheid van jongmense se stemme in meertalige onderwys, en Engels wat die regstelsel in...
Menings en artikels
Verskeie uitdagings moet aangespreek word om maatskaplike geregtigheid ʼn werklikheid te maak
Die Wêrelddag vir Maatskaplike Geregtigheid is op 20 Februarie gevier. In meningsartikels vir die media, het kenners aan die Universiteit Stellenbosch besin oor...
Gebeure
US bied rigtinggewende EU–Afrika-dialoog oor kuberdiplomasie aan
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Skool vir Datawetenskap en Rekenaardenke het onlangs die EU–Afrika Trajek 1.5-dialoog oor kuberdiplomasie aangebied wat...
Toekennings en mylpale
Twee US-dosente kombineer akademiese aanspreeklikheid en finansiële vryheid in unieke stokvel
’n Stokvel wat onderwys finansier, uitstelgedrag beveg en in gemeenskapsopheffing belê, het aan twee dosente van die Universiteit Stellenbosch (US) die hoogste...