Skip to main content
A picture of peoples’ hands balancing the scales of justice.
Image by: Adobe Stock

ʼn Visie vir maatskaplike geregtigheid is ʼn visie van herstel, waardigheid en gedeelde mag.

Menings en artikels

Verskeie uitdagings moet aangespreek word om maatskaplike geregtigheid ʼn werklikheid te maak

Korporatiewe Kommunikasie en Bemarking
23 Februarie 2026
  • Die Wêrelddag vir Maatskaplike Geregtigheid is op 20 Februarie gevier.
  • Verskeie struikelblokke staan in die weg van maatskaplike geregtigheid.
  • ʼn Geloofwaardige visie vir maatskaplike geregtigheid is nodig in Suid-Afrika.

Die Wêrelddag vir Maatskaplike Geregtigheid is op 20 Februarie gevier. In meningsartikels vir die media, het kenners aan die Universiteit Stellenbosch besin oor wat gedoen moet word om te verseker maatskaplike geregtigheid is nie ʼn lugkasteel vir baie Suid-Afrikaners nie. Klik op die skakels hier onder om die vertaalde weergawes van die artikel te lees.

Verwante stories