Menings en artikels
Verskeie uitdagings moet aangespreek word om maatskaplike geregtigheid ʼn werklikheid te maak
Die Wêrelddag vir Maatskaplike Geregtigheid is op 20 Februarie gevier. In meningsartikels vir die media, het kenners aan die Universiteit Stellenbosch besin oor...
Ekonomie, ondernemingsbestuur en openbare bestuur
Babita Deokaran Jaarlikse Lesing omskep herinnering in 'n oproep tot geregtigheid en aanspreeklikheid
Die geleentheid met die tema “From Silence to Justice: Celebrating the Courage and Triumph of Whistleblowers,” het vier jaar sedert die moord op Babita Deokaran...