Image by: Adobe Stock
Internasionale Vrouedag beklemtoon die belangrikheid van geslagsgelykheid.
Menings en artikels
Internasionale Vrouedag: Belangrike uitdagings vir geslagsgelykheid duur voort
09 Maart 2026
- Internasionale Vrouedag is op 8 Maart gevier.
- Kenners aan die Universiteit Stellenbosch het meningsartikels geskryf.
- Hulle het op van die uitdagings vir geslagsgelykheid gefokus.
Die gewig wat vroue dra, sosiale norme en seksuele korrupsie, en empatie vir slagoffers van geweld. Dít is die kwessies waarop kenners aan die Universiteit Stellenbosch in meningsartikels vir die media gefokus het ter viering van Internasionale Vrouedag op 8 Maart. Klik op die skakels hieronder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.
- Prof Armand Bam (Die gewig wat vroue dra en die stories wat ons weier om te sien – Mail & Guardian)
- Prof Sope Williams (Hoe sosiale norme tot seksuele korrupsie in Suid-Afrika bydra – Weekend Argus)
- Prof Juliana Claassens (Internasionale Vrouedag: Wraak en meer geweld nie die antwoord – Netwerk24)*
*Hierdie artikel is nie vertaal nie omdat dit oorspronklik in Afrikaans verskyn het.