Skip to main content
Zebras, wildebeests and birds photographed drinking at a river.

Wildlewe benodig mense se ondersteuning om te oorleef.

Image by: PXhere
Menings en artikels

Die waardering van wildlewe is belangrik vir natuurbewaring

Korporatiewe Kommunikasie en Bemarking
05 Maart 2026
  • Wêreldnatuurlewedag is op 3 Maart gevier.
  • Kenners het op belangrike bewaringskwessies gefokus.
  • Mense moet wildlewe waardeer.

Wêreldnatuurlewedag is op 3 Maart gevier. In meningsartikels vir die media het kenners by die Universiteit Stellenbosch aangevoer dat indien wildlewe oor die vasteland se uitgestrekte werkende landskappe wil oorleef, moet dit waardeer word deur die mense wat daarlangs woon. Klik op die skakels hier onder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.

Verwante stories