Skip to main content
The flags of different countries around the world presented in a horizontal S-shape.
Image by: Adobe Stock

Internasionale Moedertaaldag beklemtoon die belangrikheid van meertaligheid.

Menings en artikels

Meertaligheid breek taalgrense af

Korporatiewe Kommunikasie en Bemarking
23 Februarie 2026
  • Internasionale Moedertaaldag is op 21 Februarie gevier.
  • Moedertaalonderrig is belangrik vir leerdersukses.
  • Meertaligheid moet in alle sfere van die samelewing bevorder word.

Moedertaalonderrig en leerdersukses, belegging in Afrikatale, die belangrikheid van jongmense se stemme in meertalige onderwys, en Engels wat die regstelsel in Suid-Afrika domineer. Hierdie is die onderwerpe waarop kenners aan die Universiteit Stellenbosch gefokus het in meningsartikels vir die media ter viering van Internasionale Moedertaaldag op 21 Februarie. Klik op die skakels hier onder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.

Verwante stories