Skip to main content

Adam Venter glo gemeenskap word deur daaglikse dade van vriendelikheid, verbintenis en diens gebou

#OnsGroeiSaam:In die loop van hierdie Jeugmaand vier ons studente wat geleenthede skep, gemeenskappe bou en ander deur mentorskap, uitreiking, portuurgroepondersteuning en leierskap bystaan. Ons beklemtoon ook die Universiteit Stellenbosch se ondersteuningstrukture wat studente help om te groei, verbintenisse te bou en ʼn betekenisvolle impak te hê.

Tyrese Human wil hê elke kind moet weet hulle behoort

#OnsGroeiSaam: In die loop van hierdie Jeugmaand vier ons studente wat geleenthede skep, gemeenskappe bou en ander deur mentorskap, uitreiking, portuurgroepondersteuning en leierskap bystaan. Ons beklemtoon ook die Universiteit Stellenbosch se ondersteuningstrukture wat studente help om te groei, verbintenisse te bou en 'n betekenisvolle impak te hê.

Keenen Gilbert omskep deernis in aksie by US

#OnsGroeiSaam: In die loop van hierdie Jeugmaand vier ons studente wat geleenthede skep, gemeenskappe bou en ander deur mentorskap, uitreiking, portuurgroepondersteuning en leierskap bystaan. Ons beklemtoon ook die Universiteit Stellenbosch se ondersteuningstrukture wat studente help om te groei, verbintenisse te bou en 'n betekenisvolle impak te hê.

Hannah Sieberhagen omskep idees in gemeenskappe

#OnsGroeiSaam: In die loop van hierdie Jeugmaand vier ons studente wat geleenthede skep, gemeenskappe bou en ander deur mentorskap, uitreiking, portuurgroepondersteuning en leierskap bystaan. Ons beklemtoon ook die Universiteit Stellenbosch se ondersteuningstrukture wat studente help om te groei, verbintenisse te bou en 'n betekenisvolle impak te hê.

US versterk ondersteuning vir studente met registrasie- en finansieringsuitdagings

Die US het die Studenteskuldwerkgroep (SSWG) ingestel om studente met historiese skuld en wat sonder finansiële ondersteuning nie vir 2026 sou kon registreer nie, te ondersteun. Die Universiteit het meer as 95% van die NSFAS-verwante blokkerings opgehef. Die Universiteit werk saam met studente, leiers en vennote om hindernisse uit die weg te ruim en akademiese, finansiële en welstandsbehoeftes te ondersteun.

Keesha Petersen se veerkragtigheid herskryf haar toekoms

As ’n 2020-matrikulant het Petersen se laaste hoërskooljaar teen die agtergrond van ’n wêreldwye pandemie afgespeel. Maskers, sosiale distansiëring en ongekende ontwrigting was die kenmerk van wat ’n feestelike mylpaal moes gewees het. Die pad vorentoe het onseker gelyk, maar Petersen het geweier om toe te laat dat daardie oomblik haar toekoms bepaal.

Transformasie onder die loep by Studentetransformasie-indaba

Studente en personeel vra vir transformasie wat verder as toegang en statistiek tot geleefde ervarings en insluiting strek. Dialoog beklemtoon die dringendheid daarvan om finansiële ongelykheid, verblyfuitdagings en samewerking tussen Universiteitstrukture aan te spreek. Oproep tot outentieke leierskap en 'n humaniserende kultuur wat studente as medeskeppers van verandering bemagtig.
Subscribe to