Skip to main content
Photo by Michael Fousert on Unsplash

Parkeer kaart

Parkering

Gebruik die parkering- en lokaalkaart om jou pad te vind tydens gradeplegtigheidsweek. Die kaart dui belangrike lokale aan, insluitend die gradeplegtigheidslokaal, gas- en BBP-parkering, punte vir die afhaal van akademiese drag, asook ander geleentheidsfasiliteite soos die fotohokkie, amptelike fotograaf en alumni-geleentheidsareas.