Skip to main content
Photo by Stefan Els

Opstapplan vir gradeplegtighede

Om jou te help om vir jou gradeplegtigheid voor te berei, het ons 'n stap-vir-stap-gids saamgestel wat alles wat jy op die dag kan verwag, uiteensit. Klik hier om die gids te sien. 

Jy kan ook na 'n kort videogreep kyk oor wat om te verwag en wat om op die verhoog te doen ('n onlangse videogreep sal nader aan die Maart-gradeweek opgelaai word).