Skip to main content
Photo by Stefan Els

Gradeplegtigheid-skedule

SeremonieDatumTydFakulteitGroep
1Maandag, 23 Maart 202609:00Lettere en Sosiale Wetenskappe 1
2Maandag, 23 Maart 202613:00Lettere en Sosiale Wetenskappe (insluitend BA(Regsgeleerdheid))2
3Dinsdag, 24 Maart 202609:00
  • Regsgeleerdheid (insluitend BRekLLB)
  • Krygskunde 
Alle
4Dinsdag, 24 Maart 202613:00NatuurwetenskappeAlle
5Dinsdag, 24 Maart 202617:00AgriWetenskappeAlle
6Woensdag, 25 Maart 202609:00Ekonomiese en Bestuurswetenskappe1
7Woensdag, 25 Maart 202613:00Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (insluitend BCom (Regsgeleerdheid))2
8Woensdag, 25 Maart 202617:00Ekonomiese en Bestuurswetenskappe3
9Donderdag, 26 Maart 202609:00Geneeskunde en GesondheidswetenskappeAlle
10Donderdag, 26 Maart 202613:00Ingenieurswese Alle
11Donderdag, 26 Maart 202617:00
  • Opvoedkunde
  • Teologie
Alle

Groeptoewysings

GroepKwalifikasie 

Ekonomiese en Bestuurswetenskappe -

Groep 1

BCom 
BCom (Bestuurswetenskappe) 
BCom (Industriële Sielkunde) 
BCom (Internasionale Besigheid) 
HonsBCom (Besigheidsbestuur) 
HonsBCom (Industriële Sielkunde) 
HonsBCom (Menslikehulpbronbestuur) 
MCom (Besigheidsbestuur) 
MCom (Industriële Sielkunde) 
MCom (Menslikehulpbronbestuur) 
MPhil (MIV/VIGS-bestuur) 
NGD (Bemarking) 
NGD (MIV/VIGS-bestuur) 
NGD (Strategiese Menslikehulpbronbestuur) 
PhD (Besigheidsbestuur) 
PhD (Industriële Sielkunde) 
PhD (MIV/VIGS-bestuur)

Ekonomiese en Bestuurswetenskappe -

Groep 2

BCom (Aktuariële Wetenskappe) 
BCom (Bestuursrekeningkunde) 
BCom (Ekonomiese Wetenskappe) 
BCom (Finansiële Rekeningkunde) 
BCom (Regsgeleerdheid) 
BCom (Wiskundige Wetenskappe) 
BDatSci 
BRek 
HonsBRek 
HonsBCom (Aktuariële Wetenskap) 
HonsBCom (Bestuursrekeningkunde) 
HonsBCom (Ekonomie) 
HonsBCom (Finansiële Risikobestuur) 
HonsBCom (Logistiek Bestuur) 
HonsBCom (Operasionele Navorsing)
HonsBCom (Statistiek) 
HonsBCom (Vervoerekonomie) 
HonsBCom (Wiskundige Statistiek) 
MRek 
MCom (Aktuariële Wetenskap) 
MCom (Belasting) 
MCom (Ekonomie) 
MCom (Finansiële Risikobestuur) 
MCom (Kwantitatiewe Bestuur) 
MCom (Logistiek Bestuur) 
MCom (Operasionele Navorsing) 
MCom (Rekenaarouditering) 
MCom (Statistiek) 
MCom (Vervoerekonomie) 
MCom (Wiskundige Statistiek) 
NGD (Aktuariële Wetenskap) 
NGD (Rekeningkunde) 
NGD (Vervoer en Logistiek) 
PhD (Ekonomie) 
PhD (Landbou-ekonomie) 
PhD (Logistiek) 
PhD (Logistiek Bestuur) 
PhD (Operasionele Navorsing) 
PhD (Rekeningkunde) 
PhD (Statistiek) 
PhD (Vervoerekonomie) 
PhD (Wiskundige Statistiek)

Ekonomiese en Bestuurswetenskappe -

Groep 3

Diploma in Volhoubare Ontwikkeling 
Diploma in Publieke Verantwoordbaarheid 
Gevorderde Diploma in Publieke Verantwoordbaarheid 
Gevorderde Diploma in Volhoubare Ontwikkeling 
HonsB in Publieke Administrasie 
HonsBCom (Publieke en Ontwikkelingsbestuur) 
MBA 
MCom (Publieke en Ontwikkelingsbestuur) 
MPA 
MPhil (Leierskapsafrigting) 
MPhil (Omgewingsbestuur) 
MPhil (Ontwikkelingsfinansies) 
MPhil (Toekomstige Studies) 
MPhil (Volhoubare Ontwikkeling) 
NGD (Besigheidsbestuur en -administrasie) 
NGD (Finansiële Beplanning) 
NGD (Leierskapsontwikkeling) 
NGD (Omgewingsbestuur) 
NGD (Ontwikkelingsfinansies) 
NGD (Projekbestuur) 
NGD (Publieke Finansiële Bestuur) 
NGD (Toekomstige Studies) 
NGD (Volhoubare Ontwikkeling) 
PhD (Beplanning en Bestuur van Volhoubare Ontwikkeling) 
PhD (Besigheidsbestuur en Administrasie) 
PhD (Ontwikkelingsfinansies) 
PhD (Publieke en Ontwikkelingsbestuur) 
PhD (Toekomstige Studies)

Lettere en Sosiale Wetenskappe - 

Groep 1

BA (Menslikehulpbronbestuur) 
BA (Geesteswetenskappe) 
BA (Politieke, Filosofiese en Ekonomiese Studies) 
BA (Sosiale Dinamika) 
BA (Sosio-informatika) 
HonsBA (Geskiedenis) 
HonsBA (Filosofie) 
HonsBA (Politieke Wetenskap) 
HonsBA (Sielkunde) 
HonsBA (Sosiale Antropologie) 
HonsBA (Sosiologie) 
BDatSci 
HonsBInf  
MA (Kliniese Sielkunde) 
MA (Geskiedenis) 
MA (Filosofie) 
MA (Politieke Wetenskap) 
MA (Sielkunde) 
MA (Openbare Sosiologie en Antropologie) 
MA (Sosio-informatika) 
MA (Sosiologie) 
MA (Sosiale Antropologie) 
MA (Sosiaalwetenskaplike Metodes) 
MPhil (Toegepaste Etiek) 
MPhil (Besluitneming en Kennisdinamika) 
MPhil (Inligting- en Kennisbestuur) 
MPhil (Monitering en Evaluering) 
MPhil (Openbare Geestesgesondheid) 
MPhil (Studie van Wetenskap en Tegnologie) 
MPhil (Transdissiplinêre Gesondheids- en Ontwikkelingstudie) 
NGD (Openbare Geestesgesondheid) 
NGD (Sosiaalwetenskaplike Metodes) 
NGD (Transdissiplinêre Gesondheids- en Ontwikkelingstudie) 
NGD (Toegepaste Etiek) 
NGD (Kennis- en Inligtingstelselsbestuur) 
NGD (Monitering en Evaluering) 
NGD (Navorsingsbestuur en Administrasie) 
PhD (Toegepaste Etiek) 
PhD (Besluitneming en Kennisdinamika) 
PhD (Evalueringstudies) 
PhD (Geskiedenis) 
PhD (Filosofie) 
PhD (Politieke Wetenskap) 
PhD (Sielkunde) 
PhD (Studie van Wetenskap en Tegnologie) 
PhD (Sosiale Antropologie) 
PhD (Sosiaalwetenskaplike Metodes) 
PhD (Sosio-informatika) 
PhD (Sosiologie) 

Lettere en Sosiale Wetenskappe - 

Groep 2

Hoër Sertifikaat in Musiek 
Diploma (Praktiese Musiek) 
Gevorderde Diploma (Praktiese Musiek) 
B Maatskaplike Werk 
BA (Ontwikkeling en Omgewing) 
BA (Drama- en Teaterstudies) 
BA (Internasionale Studies) 
BA (Taal en Kultuur) 
BA (Regsgeleerdheid) 
BA (Sportwetenskap) 
BA (Visuele Kunste) 
B Musiek 
NGD (Filmmusiek) 
NGD (Ramprisiko-wetenskap en -ontwikkeling) 
NGD (Interkulturele Kommunikasie) 
NGD (Musiektegnologie) 
NGD (Tweedetaalstudie) 
NGD (Tegnologie vir Taalaanleer) 
HonsBA (Afrikatale) 
HonsBA (Afrikatale vir Professionele Kontekste) 
HonsBA (Afrikaans en Nederlands) 
HonsBA (Antieke Kulture) 
HonsBA (Antieke Tale) 
HonsBA (Chinees) 
HonsBA (Drama- en Teaterstudie) 
HonsBA (Engels Studie) 
HonsBA (Frans) 
HonsBA (Algemene Taalwetenskap) 
HonsBA (Geografie en Omgewingstudie) 
HonsBA (Geografiese Inligtingstelsels) 
HonsBA (Duits) 
HonsBA (Internasionale Studie) 
HonsBA (Joernalistiek) 
BMus Hons 
HonsBA (Vertaling) 
HonsBA (Taalpraktyk) 
HonsBA (Visuele Kunste Illustrasie) 
HonsBA (Visuele Studie) 
MA (Afrikatale) 
MA (Afrikatale vir Professionele Kontekste) 
MA (Afrikaans en Nederlands) 
MA (Antieke Kulture) 
MA (Antieke Tale) 
MA (Kreatiewe Skryfkunde) 
MA (Drama- en Teaterstudies) 
MA (Engels) 
MA (Frans) 
MA (Algemene Linguistiek) 
MA (Geografiese Inligtingstelsels) 
MA (Geografie en Omgewingsstudies) 
MA (Duits) 
MA (Interkulturele Kommunikasie) 
MA (Internasionale Studies) 
MA (Tweede-Taalstudies) 
MA (Joernalistiek) 
MA (Leksikografie) 
MA (Maatskaplike Werk) 
MA (Vertaling) 
MA (Tegnologie vir Taalaanleer) 
MA (Visuele Kunste) 
MA (Visuele Kunste) (Kunsonderwys) 
MA (Visuele Studie) 
MMus 
M (Stads- en Streeksbeplanning) 
MPhil (Ramprisiko-wetenskap en -ontwikkeling) 
MPhil (Filmmusiek) 
MPhil (Musiektegnologie) 
MPhil (Stedelike en Streekwetenskap) 
MPhil (Chinese Studie) 
PhD (Afrikatale) 
PhD (Afrikaans en Nederlands) 
PhD (Antieke Kulture) 
PhD (Antieke Tale) 
PhD (Vergelykende Letterkunde) 
PhD (Drama- en Teaterstudies) 
PhD (Engels) 
PhD (Frans) 
PhD (Algemene Taalwetenskap) 
PhD (Geografie en Omgewingstudie A) 
PhD (Duits) 
PhD (Joernalistiek) 
PhD (Leksikografie) 
PhD (Musiek) 
PhD (Maatskaplike Werk) 
PhD (Vertaling) 
PhD (Stads- en Streekbeplanning) 
PhD (Stedelike en Streekwetenskap) 
PhD (Visuele Kunste)