Popular searches
49 resultate gevind
Students
US versterk ondersteuning vir studente met registrasie- en finansieringsuitdagings
Die US het die Studenteskuldwerkgroep (SSWG) ingestel om studente met historiese skuld en wat sonder finansiële ondersteuning nie vir 2026 sou kon registreer nie, te ondersteun. Die Universiteit het meer as 95% van die NSFAS-verwante...
#SmartResearcher Werkswinkels
Die Biblioteek nooi hiermee graag nagraadse studente, opkomende navorsers en akademiese personeel om die #SmartResearcher werkswinkels by te woon wat plaasvind
Faculty of Science
Eersterivierstudie het jóú nodig: studente, stappers, grondeienaars en ander belanghebbendes
Die vorige norm-opname is meer as twee dekades gelede gedoen. Die treurbottelborsel, ’n indringerplant, het alreeds ’n aansienlike gedeelte van die rivier ingeneem en is besig om vinnig te versprei. Sleuteldata oor die inheemse spesies wat...
Etiek wanneer niemand kyk nie: Bou organisasies wat nie onder druk in duie stort nie
Virtuele seminaar aangebied deur die Departement Ondernemingsbestuur
Stellenbosch University
Universiteit Stellenbosch loods #GivingMaties, ʼn 40-dae-veldtog teen studentehonger
Niemand behoort te moet kies tussen eet en studeer nie. Die Universiteit se benadering fokus op stabiliserende, praktiese steun, eerder as eenmalige krisishulp. Die veldtog eindig op 15 April met Skenkingsdag – ’n op-kampusgeleentheid, saam...
Sluit aan by die Frederik Van Zyl Slabbert Instituut se 15de bestaansviering & jaarlikse erelesing
Die Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch, Professor Deresh Ramjugernath, nooi u hartlik uit na die Frederik Van Zyl Slabbert Instituut se