Etiek wanneer niemand kyk nie: Bou organisasies wat nie onder druk in duie stort nie
Datum:
13 Maart 2026 13:00
-
13 Maart 2026 14:00
Ligging:
Nie op kampus
Gehoor:
Gebeurtenistipe:
Vergaderplek:
Online via MS Teams
|
Aanlyn via Teams
Kontakbesonderhede
U word uitgenooi na 'n virtuele seminaar wat deur die Departement Ondernemingsbestuur aangebied word. Dr Carike Noeth, 'n etikus wat Full Circle Ethics begin het, bied aan : Etiek wanneer niemand kyk nie: Bou organisasies wat nie onder druk in duie stort nie