Skip to main content

Visie & Missie

Visie

Om die leidende en internasionaal-erkende Suid-Afrikaanse ondernemingsbestuursdepartement van keuse te wees.​​​​

Missie

Die missie van die Departement Ondernemingsbestuur is om menslike hulpbronne te bemagtig met die vermoë om uitmuntende besigheidskennis te ontwikkel, skep, ontgin en oor te dra of te deel tot voordeel van die nasionale en internasionale gemeenskap, deur middel van 'n volhoubare, innoverende, professionele en self-vernuwende omgewing van besigheidswetenskap-beoefening. ​

Students exiting CGW Schumann Building
Image by: Marketing and Communications