Skip to main content

Taalbeleid

Alle studente wat by die Departement Besigheidsbestuur ingeskryf is, het die geleentheid om in Engels of Afrikaans te studeer. Dit beteken dat alle lesings in beide tale aangebied word en studiemateriaal in Engels en Afrikaans beskikbaar gestel word (op SunLearn en andersins). Akademiese en ondersteuningspersoneel skakel met studente in beide tale.