Popular searches
27 resultate gevind
Staff
US help SA voorberei op koolstofverwydering om aardverwarming te bekamp
Die Universiteit Stellenbosch het na vore getree om een van die mees betwiste, maar noodsaaklike gebiede van die respons tot aardverwarming te lei – koolstofdioksiedverwydering. ʼn Eerste nasionale werkswinkel om Suid-Afrika hierop voor te...
Staff
Dienste
Ons afdelings en departemente vir professionele en administratiewe steundienste (PASD) speel 'n belangrike rol om ons Universiteit in staat te stel om sy akademiese, navorsings- en sosiale-impakdoelwitte te bereik.
Staff
US se Handlab en Book Dash open nuwe wêrelde vir dowe kinders
ʼn Mylpaalvennootskap bring die volledige Book Dash-biblioteek van meer as 200 Afrikaanse kinderboeke in Suid-Afrikaanse Gebaretaal (SAGT) tot lewe. Dowe storievertellers van reg oor die land sluit aan by die projek om ekspressiewe...
Staff
US vier installasie van gevorderde instrument, lui nuwe era vir isotoopwetenskap in
Hipermoderne navorsingstegnologie plaas US aan die voorpunt van hoë-presisie isotoopontleding in Afrika. Die nuwe instrument sal geleenthede vir Suid-Afrikaanse studente en navorsers skep om sleutelvaardighede in analitiese wetenskap te...
Staff
Dr Sishuwa aangestel as besoekende navorser by Harvard
Dr Sishuwa is in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe gesetel. Hy sal 'n semester as besoekende navorser by Harvard deurbring. Hy is die skrywer van meer as 20 eweknie-geëvalueerde publikasies.
Responsibility Centre Operations and Finance
Ondersteuning van die plekke waar ons leer: Fasiliteitsbestuur verander naam na Kampusontwikkeling, Infrastruktuur en Dienste (CDIS)
Ondersteuning van die plekke waar ons leer: Fasiliteitsbestuur verander naam na Kampusontwikkeling, Infrastruktuur en Dienste (CDIS)
Staff
Personeel
As 'n toonaangewende hoëronderwys- en navorsingsinstelling in Suid-Afrika is ons trots op ons diverse en talentvolle gemeenskap van meer as 4 000 voltydse personeellede – akademici, navorsers en professionele administratiewe...