Popular searches
37 resultate gevind
Staff
US vier installasie van gevorderde instrument, lui nuwe era vir isotoopwetenskap in
Hipermoderne navorsingstegnologie plaas US aan die voorpunt van hoë-presisie isotoopontleding in Afrika. Die nuwe instrument sal geleenthede vir Suid-Afrikaanse studente en navorsers skep om sleutelvaardighede in analitiese wetenskap te...
Staff
Dr Sishuwa aangestel as besoekende navorser by Harvard
Dr Sishuwa is in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe gesetel. Hy sal 'n semester as besoekende navorser by Harvard deurbring. Hy is die skrywer van meer as 20 eweknie-geëvalueerde publikasies.
Responsibility Centre Operations and Finance
Ondersteuning van die plekke waar ons leer: Fasiliteitsbestuur verander naam na Kampusontwikkeling, Infrastruktuur en Dienste (CDIS)
Ondersteuning van die plekke waar ons leer: Fasiliteitsbestuur verander naam na Kampusontwikkeling, Infrastruktuur en Dienste (CDIS)
Staff
Gebeure
Woon ons geleenthede by en ontdek só ons gemeenskap, raak betrokke en groei en leer saam.
Students
US versterk ondersteuning vir studente met registrasie- en finansieringsuitdagings
Die US het die Studenteskuldwerkgroep (SSWG) ingestel om studente met historiese skuld en wat sonder finansiële ondersteuning nie vir 2026 sou kon registreer nie, te ondersteun. Die Universiteit het meer as 95% van die NSFAS-verwante...
Werkswinkels skakel US-waardes oor in aksie en dade – 4 Mei 2026
Die waardes van die Universiteit Stellenbosch (US) hou verband met die oortuigings en houdings wat ons gedrag rig. Dit is maklik om te kan sê wat ons waardes is
Werkswinkels skakel US-waardes oor in aksie en dade – 9 Maart 2026
Die waardes van die Universiteit Stellenbosch (US) hou verband met die oortuigings en houdings wat ons gedrag rig. Om te kan sê wat ons waardes is, is eenvoudig
#SmartResearcher Werkswinkels
Die Biblioteek nooi hiermee graag nagraadse studente, opkomende navorsers en akademiese personeel om die #SmartResearcher werkswinkels by te woon wat plaasvind
Staff
Gesondheid- en welweeswerksessie karteer ʼn vermenslikende pad vorentoe vir US
US-personeel het vir ʼn tweedaagse strategiese werksessie byeengekom wat deur die Institusionele Komitee vir Personeelgesondheid en Welwees aangebied is om saam ʼn meer geïntegreerde, multidimensionele, deernisvolle benadering tot gesondheid...
Stellenbosch University
US palm 27 toekennings in by jaarlikse nasionale bemarkings- en kommunikasiegeleentheid
Die Universiteit Stellenbosch (US) her 27 sertifikate vir uitnemendheid ingepalm het, insluitende 'n gesogte platinum-toekenning. Die US was een van 17 hoëronderwysinstellings van regoor die land wat verlede week by 'n glansryke geleentheid...