Skip to main content

Opkoms van populisme plaas demokrasie onder druk

Suid-Afrika vier elke jaar op 27 April Vryheidsdag ter herdenking van die land se eerste demokratiese verkiesings in 1994 – 'n bepalende oomblik wat steeds sy grondwetlike orde vorm. Denkleiers verbonde aan die Universiteit Stellenbosch (US) wie se werk met vrae oor bestuur, regte en aanspreeklikheid omgaan, besin teen hierdie agtergrond oor die stand van demokrasie.

Druk op demokrasie neem toe namate instellings verswak en vertroue afneem

Suid-Afrika vier elke jaar op 27 April Vryheidsdag ter herdenking van die land se eerste demokratiese verkiesings in 1994 – 'n bepalende oomblik wat steeds sy grondwetlike orde vorm. Denkleiers verbonde aan die Universiteit Stellenbosch (US) besin teen hierdie agtergrond oor die stand van demokrasie aan die hand van 'n reeks onderhoude met sommige van ons akademici wie se werk met vrae oor bestuur, regte en aanspreeklikheid omgaan.

Drie Maties onder wenners van gesogte SA Akademiepryse

Erkenning strek oor literatuur, joernalistiek en niefiksie. Die Hertzogprys is een van die vernaamste prestigepryse in die Afrikaanse letterkunde. Sterk verteenwoordiging van alumni onder finaliste en wenners.

Demokrasie moet geleef en nie net verklaar word nie

Suid-Afrika vier elke jaar op 27 April Vryheidsdag ter herdenking van die land se eerste demokratiese verkiesings in 1994 – 'n bepalende oomblik wat steeds sy grondwetlike orde vorm. Denkleiers verbonde aan die Universiteit Stellenbosch (US) besin teen hierdie agtergrond oor die stand van demokrasie aan die hand van 'n reeks onderhoude met sommige van ons akademici wie se werk met vrae oor bestuur, regte en aanspreeklikheid omgaan.

Regter van hoogste hof lewer ‘mylpaal’-menseregtelesing

Regter Rammaka Steven Mathopo het 'n oproep om ’n hernude fokus op ruimtelike geregtigheid en behuisingsregte in Suid-Afrika gedoen. Hy was die spreker by die 20ste Jaarlikse Menseregtelesing. Die lesing is deur die HF Oppenheimer-leerstoel in Menseregte-reg aangebied.

In ‘n onseker wêreld steun demokrasie se toekoms op aktiewe burgerskap en dapper vernuwing

Suid-Afrika vier elke jaar op 27 April Vryheidsdag ter herdenking van die land se eerste demokratiese verkiesings in 1994 – 'n bepalende oomblik wat steeds sy grondwetlike orde vorm. Teen hierdie agtergrond besin denkleiers aan die Universiteit Stellenbosch (US), wie se werk kwessies aanspreek oor regering, regte en verantwoordbaarheid, oor die stand van demokrasie.

#Move4Maties: Beweeg saam en help studente na sukses

Vele Maties sukkel om basiese dinge soos klasgeld, maaltye en verblyf te bekostig. ’n Gedeelde doelwit. ‘n Kultuur van gee in die US-gemeenskap.

Skep die toekoms van mediese tegnologie in Suid-Afrika

Wêreldkreatiwiteit- en innovasiedag word jaarliks op 21 April gevier. Meer moet gedoen word om plaaslike ontwikkeling van gesondheidstegnologie te bevorder. Ons moet in innovasie-infrastruktuur belê.

Nuwe studie toon wysiging van wingerdstokke se DNS kan weerstand teen siektes, droogte verhoog

Navorsers het ʼn geen wat wingerdstokplante se reaksie op siektes beïnvloed “afgeskakel”. Plante minder kwesbaar vir donsskimmel; waterhouvermoë verbeter. Eerste keer dat DNS van stokkerige gewas in Afrika suksesvol aangepas is.

Intreerede: Professor Craig McGregor

17:30
19:30
STIAS
Sluit by ons aan vir prof Craig McGregor se professorale intreerede, aangebied deur die Fakulteit Ingenieurswese.
Subscribe to