Intreerede: Prof Ashenafi Beyene Fanta
Sluit by ons aan vir prof Ashenafi Beyene Fanta se professorale intreerede – Dink nuut oor KMO-finansiering: wat werk, wat nié werk nie, en waarom dit saak maak...
Intreerede: Professor Cletos Mapiye
Sluit by ons aan vir prof Cletos Mapiye se professorale intreerede – Klimaatslim fitogene diëte vir beter herkouervleisgehalte, aangebied deur die Fakulteit...
Sluit aan by die Frederik Van Zyl Slabbert Instituut se 15de bestaansviering & jaarlikse erelesing
Die Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch, Professor Deresh Ramjugernath, nooi u hartlik uit na die Frederik Van Zyl Slabbert Instituut se...
Intreeredes: Professors Bernard Bekker and Arnold Rix
Sluit by ons aan vir profs Bernard Bekker en Arnold Rix se professorale intreeredes, aangebied deur die Fakulteit Ingenieurswese. Professor Bernard Bekker Titel...
Wetenskap agter die 2025 Nobelpryse
Dit is weer tyd vir die jaarlikse "Wetenskap agter die 2025 Nobelpryswenners" wanneer wetenskaplikes van ons Departemente van Fisika, Fisiologiese Wetenskappe...
Julle maak dit... tot ons dit namaak: Vervalsing
Vervalsers hou 'n bedreiging vir verbruikers en die samelewing in. Tydens die Jaarlikse Openbare Lesing oor Intellektuele Eiendomsreg bespreek Mo Khader (Spoor...