Sluit by ons aan vir ’n nuwe reeks boeiende wetenskapskafeegesprekke met bekende wetenskapsjoernalis en skrywer, Engela Duvenage as moderator. Stellenbosch Wetenskapskafee is ’n inisiatief van die Fakulteit Natuurwetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch. Toegang is gratis.

Sluit by ons aan tydens die Toyota Woordfees vir ’n nuwe reeks boeiende wetenskapskafeegesprekke met bekende wetenskapsjoernalis en skrywer, Engela Duvenage as moderator. Stellenbosch Wetenskapskafee is ’n inisiatief van die Fakulteit Natuurwetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch. Toegang is gratis.