Natuurbewaring moet meer dinamies wees om impakte van klimaatsverandering te weerstaan
In 'n nuwe navorsingsartikel klap ekoloë en klimaatsveranderingspesialiste hard na huidige natuurbewaringspraktyke wat volgens hulle nie buigsaam en dinamies...
SA klimaatsverandering-navorser kry Britse Ekologiese Vereniging-toekenning
Die Britse Ekologiese Vereniging se Marsh-toekenning vir navorsing oor klimaatsverandering is aan professor Wendy Foden, 'n navorsingsleier op die gebied van...
Teaching and Field excursions
Teaching and Field tripsThe BSc Earth Sciences is based on a balance of class room and field work teaching. It includes 52 days of fieldwork deepening the...
Navorsing, aksie oor klimaatsverandering is dringend nodig – GAUC
Oproepe tot navorsing oor klimaatsverandering, voorspraak en aksiestappe is vandeesweek by die eerste COP25-konferensie gedoen wat deur die “Global Alliance of...
Meesters in Klimaatsverandering
Klimaatslim
Dr Melanie Skead, Direkteur van SOL, het 'n belangrike rol gespeel in die ontwikkeling van 'n Meestersgraad oor klimaatsverandering en het onlangs...
Internasionele erkenning vir Suid-Afrikaanse bewaringsbioloog
Prof Wendy Foden is die tweede Suid-Afrikaanse bewaringskundige om die George Rabb Award for Conservation Innovation van die Komissie vir Spesie-oorlewing (CSS...
Skokkende tempo van plantuitsterwing in Suid-Afrika
Nuwe navorsing het bevestig dat 79 plante sedert 1700 in Suid-Afrika se drie biodiversiteitsbrandpunte uitgesterf het – naamlik in die Kaapse Blommeryk, die...
Humboldt Navorsingstoekenning aan prof Guy Midgley, globale veranderingswetenskaplike
Prof Guy Midgley, 'n toonaangewende kenner op die gebied van biodiversiteit en globale veranderingswetenskap aan die Universiteit Stellenbosch, het die...
TThe UN and Africa: Progress towards achieving the SDGs
Wednesday to Friday, June 19-21, 2019
Stellenbosch University | South AfricaIn 2017, UNSG Antonio Guterres and African Union Commission Chairperson Moussa Faki...
Biodiversiteit trek swaar in warmer klimaat
'n Vereenvoudigde ekologiese landskap – met merkwaardige biodiversiteitsverlies – mag dalk die uiteinde wees indien die globale temperatuurtoename nie tot 1,5...