Skip to main content
Afrika-pikkewyne: klimaatsvlugtelinge uit ’n verre verlede?

Afrika-pikkewyne: klimaatsvlugtelinge uit ’n verre verlede?

'n Nuwe studie oor die paleohistoriese geografiese verspreiding van die bedreigde Afrika-pikkewyn sedert die laaste Ystydperk, skets 'n donker prentjie van 'n...

Lees verder
Sleutelmylpale in projek om vaardighede in klimaatslim landbou te versterk

Sleutelmylpale in projek om vaardighede in klimaatslim landbou te versterk

​Die Stellenbosch Universiteit Waterinstituut en Fakulteit Agriwetenskappe, in vennootskap met Maastricht Bestuurskool (MSM), het op Vrydag 17 Maart 2023 die...

Lees verder
Ontmoet die US se GAUC ambassadeurs vir globale verandering

Ontmoet die US se GAUC ambassadeurs vir globale verandering

​Vier nagraadse studente van die Universiteit Stellenbosch (US) sal Afrika verteenwoordig by die  eerste opleidingsprojek in klimaatsleierskap ter wêreld wat...

Lees verder
Junior Captain Scott-gedenkmedalje vir die beste MSc-tesis in dierkunde in SA

Junior Captain Scott-gedenkmedalje vir die beste MSc-tesis in dierkunde in SA

​'n MSc-tesis oor mariene soogdierspesiasie en die rol wat historiese klimaatsverandering in hierdie proses gespeel het, het aan Amoré Malan van die...

Lees verder
Klimaatslim tuinboupraktyke kan Afrika se voedselsekuriteituitdagings die hoof bied

Klimaatslim tuinboupraktyke kan Afrika se voedselsekuriteituitdagings die hoof bied

​Die klimaatslim opsie om vars produkte in kweekhuise te verbou, behoort op groter skaal plaas te vind ten einde die voedselsekuriteituitdagings wat Suid...

Lees verder
21ste Eeuse klimaat-slim bosbou vir voortbestaan en volhoubaarheid in Suid-Afrika

21ste Eeuse klimaat-slim bosbou vir voortbestaan en volhoubaarheid in Suid-Afrika

​​FOREST21 is 'n gesamentlike projek met die doel om die kapasiteit in Suid-Afrikaanse hoër onderwys in bosbou te versterk. Die projek word gekoördineer deur...

Lees verder
Laat klimaatsverandering visse na kouer waters migreer?

Laat klimaatsverandering visse na kouer waters migreer?

Is kommersieel belangrike visspesies besig om by die warmer water van ons oseane aan te pas of migreer hul na koeler areas wat dus beteken dat hul plaaslik...

Lees verder
Dave Pepler en Science Café Stellenbosch maak TV-debuut by Woordfees

Dave Pepler en Science Café Stellenbosch maak TV-debuut by Woordfees

Die alombekende omgewingskundige, Dave Pepler, en Science Café Stellenbosch sal volgende week hulle debuutverskyning op TV maak as deel van die Toyota US...

Lees verder
Grys walvis stel nuwe afstandsrekord op

Grys walvis stel nuwe afstandsrekord op

In Mei 2013 het mariene bioloë verstom gestaan oor die nuus dat 'n grys walvis vir die eerste keer ooit suid van die ewenaar aan die kus van Walvisbaai in...

Lees verder
Imperial en US werk saam aan klimaatsverandering, gesondheidsorg en sosiale impak

Imperial en US werk saam aan klimaatsverandering, gesondheidsorg en sosiale impak

'n Artikel, Imperial and SU collaborate to address climate change impact, deur prof Sara Grobbelaar van die Departement Bedryfsingenieurswese aan die...

Lees verder
Subscribe to climate change