Stories
Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.
Image by: Wilma Stassen
Toekennings en mylpale
Van der Zalm ontvang EDCTP se Vroulike Wetenskaplike Leierskapsprys vir Afrika suid van die Sahara
Marieke van der Zalm, medeprofessor in Pediatrie en Kindergesondheid van die Desmond Tutu Tuberkulosesentrum (DTTS), is vanjaar se ontvanger van die Vroulike...