Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

David Obagbuwa

Persverklaring

US ken graad aan een van jongste dokters in SA toe

Die 21-jarige David Obagbuwa sal op 11 Desember een van die jongste dokters word om in Suid-Afrika te kwalifiseer wanneer ʼn MBChB-graad van die Universiteit...
Lees verder
Healthy food on a plate with stethoscope and red heart for cholesterol diet and diabetes control.

Menings en artikels

Wêrelddiabetesdag: Werkplekke, gemeenskapsgerigte primêre sorg kan diabetes bekamp

Wêrelddiabetesdag is op 14 November gevier. In meningsartikels vir die media voer kenners by die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe aan dat goed...

Lees verder
Different healthy food products photographed on a black table

Menings en artikels

Wêreldvoedseldag: Bevorder inheemse voedselsoorte om voedselonsekerheid, wanvoeding aan te spreek

Wêreldvoedseldag word jaarliks ​​op 16 Oktober gevier. In meningsartikels vir die media beklemtoon kenners aan die Universiteit Stellenbosch die belangrikheid...

Lees verder
The green ribbon is the international symbol of mental health awareness

Menings en artikels

Ons moet die stigma rondom geestesgesondheid verwyder

Oktober is Geestesgesondheidbewustheidsmaand met Wêreldgeestesgesondheidsdag wat op 10 Oktober gevier word. In meningsartikels vir die media beklemtoon kenners...

Lees verder