Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Help

Geneeskunde en gesondheid

Klinici wys op sistemiese hindernisse agter skisofrenie-terugvalle

Skisofrenie-terugval is ʼn algemene en kommerwekkende werklikheid in Suid-Afrika. Sowat een uit drie mense wat met die toestand leef, beleef ʼn terugval binne die...
Lees verder
A photo depicting climate change from drought to green growth.

Menings en artikels

Wêreldomgewingsdag beklemtoon belangrikheid van volgehoue klimaataksie

KI en klimaatsverandering, klimaatsapatie en omgewings-geheueverlies, klimaatsverandering as 'n gesondheidsbedreiging, en die beskerming van die omgewing. Dít...

Lees verder
A picture of one person handing a plate of African food to another person.

Menings en artikels

Afrika-geleide wetenskap én oorsigbestuur nodig om honger in Afrika te beëindig

Wêreldhongerdag was op 28 Mei. In ʼn meningsartikel vir die Mail & Guardian het prof Scott Drimie van die Afdeling Menslike Voeding verduidelik hoekom dit...

Lees verder
Prof Hans Strijdom

Toekennings en mylpale

Strijdom gaan lei biomediese wetenskappe met ‘n fokus op uitnemendheid, deernis en innovasie

Prof Hans Strijdom, die hoof van die Afdeling Mediese Fisiologie aan die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW), is...

Lees verder
A picture of a blue and yellow ribbon that is the primary symbol for Down syndrome awareness.

Persverklaring

Mense met Down-sindroom moet ingesluit word in gesprekke oor hul gesondheidsorg

Mense met Down-sindroom en hul gesinne waardeer deurgaans gesondheidsorg wat verhoudings- en mensgesentreerd en respekvol is, eerder as dat uitsluitlik op...

Lees verder
Prof Cathy Cluver

Toekennings en mylpale

Nuwe SAMNR/SUN-Preëklampsienavorsingseenheid om lewensgevaarlike swangerskapstoestand te pak

Die Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad (SAMNR) het ʼn nuwe Buitemuurse Navorsingseenheid (BNE) met ʼn fokus op preëklampsie by die Universiteit Stellenbosch...

Lees verder