Skip to main content
A photo depicting climate change from drought to green growth.
Image by: Adobe Stock
Menings en artikels

Wêreldomgewingsdag beklemtoon belangrikheid van volgehoue klimaataksie

Korporatiewe Kommunikasie en Bemarking
08 Junie 2026
  • Wêreldomgewingsdag is op 5 Junie gevier.
  • Kenners aan die US het meningsartikels vir die media geskryf.
  • Hulle het die belangrikheid van volgehoue klimaataksie beklemtoon.

KI en klimaatsverandering, klimaatsapatie en omgewings-geheueverlies, klimaatsverandering as 'n gesondheidsbedreiging, en die beskerming van die omgewing. Dít is die kwessies wat kenners aan die Universiteit Stellenbosch in meningsartikels vir die media ter viering van Wêreldomgewingsdag op 5 Junie aangespreek het. Klik op die skakels hier onder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.

Verwante stories