Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Network

Toekennings en mylpale

VALIDATE Netwerk vier belangrike mylpaal met 1000ste lid

VALIDATE Netwerk vier belangrike mylpaal met 1000ste lid Die VALIDATE Netwerk het 'n belangrike mylpaal bereik en sy 1000ste lid verwelkom. Hierdie prestasie is...
Lees verder
Horror of Trust event

Geneeskunde en gesondheid

Stemme van oorlewendes versterk by 16 Dae van Aktivisme-geleentheid

Die Universiteit Stellenbosch se Co-Create Health Hub het kragte saamgesnoer met Aurorah Kuilsrivier Gemeenskap Aksienetwerk (CAN) om 16 Dae van Aktivisme te...

Lees verder
Pregnancy dark

Geneeskunde en gesondheid

Langtermynstudie toon omvang van sinergie tussen alkohol- en nikotiengebruik op babasterftes én lewensvooruitsigte van oorlewendes

Die omvang van die uitwerking van die gesamentlike gebruik van alkohol en nikotien asook ander dwelmmiddels tydens swangerskap op babasterftes en die...

Lees verder
Chest x-ray

Geneeskunde en gesondheid

Studie beproef diagnostiese akkuraatheid van WGO-algoritmes vir TB in kinders

In 2023 het 10,8 miljoen mense siek geword met tuberkulose (TB) en 1,25 miljoen is dood, wat TB as die wêreld se voorste oorsaak van aansteeklike siektes...

Lees verder
Porridge

Geneeskunde en gesondheid

Ysteraanvullingabsorpsie bewaar in kinders met MIV en versterk deur prebiotika

Nuwe navorsing toon dat yster in aanvullings en gefortifiseerde voedsel goed geabsorbeer word in kinders wat met viraal onderdrukte MIV leef, en dat die...

Lees verder
Fitbone Surgery

Geneeskunde en gesondheid

Tygerberg-SU chirurge eerste om nuwe ledemaatrekonstruksie in Suid-Afrika uit te voer

'n Span ortopediese chirurge by Tygerberg Hospitaal het onlangs 'n Suid-Afrikaanse eerste behaal toe hulle 'n innoverende ledemaatrekonstruksie-operasie...

Lees verder
Prof Jean B Nachega

Institusionele nuus

Infeksie siektes-spesialis aangestel as BMNI-direkteur

Die internasionaal bekende infeksie siektes-spesialis, prof Jean B. Nachega, is aangestel as vol professor in Infeksie Siektes en deeltydse Direkteur van die...

Lees verder