Persverklaring
US se Fakulteit Natuurwetenskappe vier rekordgetal PhD-gegradueerdes
Die Fakulteit Natuurwetenskappe het 'n rekordgetal van 71 doktorsgrade gedurende 2025 toegeken, wat 'n beduidende toename verteenwoordig van die 47 wat in 2024...
Departmente, Sentrums & Institute
Die Fakulteit Natuurwetenskappe bestaan uit tien akademiese departemente en afdelings, sowel as institute en sentrums.
US kry hiperspektrale kernskandeerder present vir navorsing en opleiding
Die Universiteit Stellenbosch (US) sal binnekort die eerste universiteit in Suid-Afrika wees wat kan spog met 'n operasionale hiperspektrale...
Wiskunde- en wetenskaponderwysers kom by die US bymekaar om gaping tussen hoërskool en uni aan te pak
Meer as vyftig wiskunde- en fisiese wetenskap-onderwysers van Wes-Kaapse hoërskole het vandeesweek by die Universiteit Stellenbosch (US) bymekaargekom vir die...
Fakulteit Natuurwetenskappe bied tweede Nagraadse Navorsingskonferensie aan
Twee MSc student in mikrobiologie en rekenaarwetenskappe het die toekennings vir die Beste Mondelinge Aanbieding na afloop van die Fakulteit Natuurwetenskappe...
US beste universiteit in SA vir rekenaarwetenskapstudies
Die Universiteit Stellenbosch (US) is onder die top 500 universiteite in die wêreld vir Rekenaarwetenskap. Dit is volgens die 2022 Times Higher Education (THE...
US se dr. Katherine de Villiers vereer vir uitnemende chemie-navorsing
Dr. Katherine de Villiers (39) is vir die derde keer in haar akademiese loopbaan as chemikus deur die Suid-Afrikaanse Chemie-instituut (SACI) vereer vir haar...