Welkom by Maties Sport
Die Universiteit Stellenbosch kan spog met ’n lang en trotse sporttradisie en Maties Sport beplan om hierdie erfenis te gebruik as ’n basis waarop hy ’n opwindende toekoms kan bou.
Maties Sport het drie operasionale eenhede geskep om sy aktiwiteite beter te verpak en die fokus te plaas waar dit die meeste saak maak.
Top stories
Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut, en ons uitsonderlike mense.
Sport
Leer leierskap by perde aan die Universiteit Stellenbosch
Leierskapslesse aan die Universiteit Stellenbosch (US) vind soms buite lesingsale en vergaderkamers plaas.
In plaas daarvan ontvou hulle in die universiteit se...
Sport
Maties-afrigter help om die toekoms van vrouerugbyafrigting te vorm
Aneesah Adams, die afrigter van Maties se vrouerugbyspan, was een van ’n uitgesoekte groep afrigters wat deelgeneem het aan ’n nasionale inisiatief van die Suid...
Sport
Maties-roeier ontvang nasionale kleure vir kusroei
In ’n trotse oomblik vir Maties Sport het Isabella Bruce, ’n BA-studente-atleet in haar derde jaar en ’n verteenwoordiger van die Maties-roeiklub by die...
Feel free to contact us should you have any specific queries or feedback regarding the website or other matters relating to Maties Sport.
E-mail: [email protected] / [email protected]
Telephone: 021 808 4642
Ons sportwêreld
Volg Maties Sport op sosiale media
Ons Affiliasies
|
|
|
|
Our Partners
|
|
|

