“Klip met die skilpadspore” se glorie na 58 jaar herstel
Amper 60 jaar nadat die “Klip met die skilpadspore" vanaf 'n plaas in die Sandveld verwyder is om in die voorportaal van die Kamer van Mynwese-gebou by die...
Wenner van Dekaansmedalje glo in vasberadenheid en konstante harde werk
Matthew Greenwood, 'n nagraadse student in genetika, is die ontvanger van die Fakulteit Natuurwetenskappe se Dekaansmedalje vir volgehoue, uitstekende...
US bied opwinde nuwe interdissiplinêre studie-opsies in die natuurwetenskappe
Die Fakulteit Natuurwetenskappe by die Universiteit Stellenbosch het sy akademiese aanbod uitgebrei, wat vanaf 2020 ook 'n meer interdissiplinêre benadering...
JT Morrison-medalje vir beste MSc-student in Toegepaste Wiskunde
Die 2018 John Todd Morrison-medalje vir die beste MSc-student in Toegepaste Wiskunde in die US se Fakulteit Natuurwetenskappe is toegeken aan Jacoline van...
Groot hupstoot vir TBOO Kolleges
Kolleges vir Tegniese en Beroepsgerigte Onderwys en Opleiding (TBOO) in Suid-Afrika het 'n groot hupstoot gekry met die bekendstelling van 'n internasionale...
Meer swart Suid-Afrikaners skenk bloed
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens (SANBS) het daarin geslaag om binne tien jaar die proporsie van swart skenkers vyfvoudig te laat toeneem – van 43 269...
Fisiologie-studente spog met 6 uit 8 toekennings
Nagraadse studente in die Departement Fisiologiese Wetenskappe het die botoon gevier toe hulle weggeloop het met ses uit die agt pryse wat tydens die eerste...
Susters vang saam grade in polimeerwetenskap
Die Harmzen-susters van Melkbosstrand het nie net dieselfde wetenskaponderwyseres by Hoër Meisieskool Bloemhof gehad nie, maar vandeesweek vang hulle...
Dodelike kriptokokkale fungi in openbare ruimtes, waarsku navorsers
Groot populasies van potensieel dodelike kriptokokkale fungi is gevind in verrotte houtmonsters vanaf ou bome, wat in twee openbare ruimtes in die Kaapse...
Spanwerk lei tot egpaar se PhD en MSc in wiskunde
Akademiese deursettingvermoë en spanwerk tuis, het vir 'n paartjie oorspronklik van Madagaskar, gelei tot onderskeidelik 'n MSc- en PhD-graad in wiskunde van...